Nuwe 308 loop vir geweer
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Nuwe 308 loop vir geweer
Ek het n nuwe loop in 308 nodig kan iemand raad gee asb
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nuwe 308 loop vir geweer
Vertel wat jy wil doen met die geweer bv jag ,net teiken skiet of bel afstande wil skiet.
Daar is baie opsies en dit hang af hoeveel jy wil spandeer.
Daar is baie opsies en dit hang af hoeveel jy wil spandeer.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe 308 loop vir geweer
Laat 'n geweersmid die oue afskryf as gevaarlik, koop 'n nuwe by S&O nadat jy aansoek gedoen het vir 'n lisensie vir die nuwe loop, en laat dit opsit by die geweersmid.mariojacobs1 wrote:Ek het n nuwe loop in 308 nodig kan iemand raad gee asb
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Re: Nuwe 308 loop vir geweer
Ek afstand skiet en jagHeinz Petersen wrote:Vertel wat jy wil doen met die geweer bv jag ,net teiken skiet of bel afstande wil skiet.
Daar is baie opsies en dit hang af hoeveel jy wil spandeer.
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Nuwe 308 loop vir geweer
Mario gaan doen bietjie jou huiswerk. Dit sou vir my destyds duurder uitgewerk het om n nuwe loop op te sit as om n nuwe Howa te koop. Die Howas skiet so lekker ek het nou al twee. Shop maar rond vir n loop, die groot ketting winkel groep kan maar duur wees!