243 AL.
Posted: Wed Apr 16, 2014 1:46 pm
Middag manne.
Ek sit nou met n ding ek het n 223 gehad en wil miskien weer een koop maar gaan n 243 Al nie beter wees nie. Wat is die loop lewe op n 243Al.
luister graag.