243 AL.

Post Reply
User avatar
Gerhards
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Wed May 16, 2012 12:34 pm

243 AL.

Post by Gerhards »

Middag manne.

Ek sit nou met n ding ek het n 223 gehad en wil miskien weer een koop maar gaan n 243 Al nie beter wees nie. Wat is die loop lewe op n 243Al.

luister graag.
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: 243 AL.

Post by alecjohnson »

As jy hom warm laai seker so 2000 tot 2500 skote, as jy 'n dikloop vat kan jy die kamer 'n paar keer laat oorsny wat die lewe erg sal verleng.
Post Reply