Page 1 of 1
Wildsvleis bewerking in Oos Rand
Posted: Mon Apr 14, 2014 9:01 am
by Frikadel
More maters,
Het iemand dalk vir my n kontak vir die vewerking van wildsvleis on die Oos Rand omgewing?
Groete,
Re: Wildsvleis bewerking in Oos Rand
Posted: Mon Apr 14, 2014 9:15 am
by RUPERT
Karee slaghuis in Kempton.Praat met Roedolf
Re: Wildsvleis bewerking in Oos Rand
Posted: Mon Apr 14, 2014 9:19 am
by Frikadel
RUPERT wrote:Karee slaghuis in Kempton.Praat met Roedolf
Dankie Rupert.
Re: Wildsvleis bewerking in Oos Rand
Posted: Mon Apr 14, 2014 6:49 pm
by JPS
RUPERT wrote:Karee slaghuis in Kempton.Praat met Roedolf
Stem saam.
Het verlede week so paar springbokkies ingegee.
Laat weet as jy die nommer soek.
Mooiloop
JP