More maters,
Het iemand dalk vir my n kontak vir die vewerking van wildsvleis on die Oos Rand omgewing?
Groete,
Wildsvleis bewerking in Oos Rand
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
Wildsvleis bewerking in Oos Rand
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Wildsvleis bewerking in Oos Rand
Karee slaghuis in Kempton.Praat met Roedolf
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
Re: Wildsvleis bewerking in Oos Rand
Dankie Rupert.RUPERT wrote:Karee slaghuis in Kempton.Praat met Roedolf
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wildsvleis bewerking in Oos Rand
Stem saam.RUPERT wrote:Karee slaghuis in Kempton.Praat met Roedolf
Het verlede week so paar springbokkies ingegee.
Laat weet as jy die nommer soek.
Mooiloop
JP