Goeie more ek plaas die advertensie namens Gerrit Combrink
Die plaas is net buite Bronkhorstspruit
Die pryse vir spesies is as volg:
Blesbok R1500.00
Europese Bosvark R12 per kg (lewendig)
Rooi hartbees R3500.00
Rietbok R4500.00
Rooibok R1500.00
Blou wildebeest R3500.00
Daggelde beloop R300.00 per jagter en R150.00 per nie-jagter. Fooie sluit gidse, die afslag van bokke en koelgeriewe in.
Jag met knaldempers is verkieslik, maar nie verpligtend. Slegs 112km vanaf Centurion.
Kontak hom gerus by nul 8 drie 321 agt 2 een 3
of epos liezelc@surebank.co.za
Groete,
OMarais
Jag geleentheid naby naby Pretoria
-
OMarais
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Thu Feb 20, 2014 7:16 am