Seks op Sondag

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Seks op Sondag

Post by theedge »

Die dominee en die boer stry of seks op ?n
Sondag met mevrou Boer werk of plesier is.
Die volgende dag vra die boer vir Jonas wat
dink hy?
Jonas dink ?n ruk lank hard.
Toe antwoord hy: ? Baas dit moet
die plesier wees, want as dit die werk was,
Baas het hom lankal vir Jonas gegee om te doen!?
 
Eish
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply