130 Grein Rhino .270 WIN
Posted: Thu Apr 03, 2014 2:57 pm
Dagsê manne,
Ek soek bietjie raad. Ek het 'n Suaer & Sohn Model 200 .270 Win, en ek laai 130 Grein Rhinos. Ek het die aanbevele ladings vir S365 gaan toets, maar kry nie aanvaarbare groeperings op 200 Meter nie.
Ek het altyd 100 Grein Impalas gelaai, maar hy wou ook nie groepeer op 200 meter met S365 nie. To gee Kobus van Impala bullets vir my ladings met S335, en skielik op 200 meter kry ek 'n 19 mm groepering et 3 skote.
Het iemand dalk vir my ladings vir die Rhino 130 Grein met S335?