130 Grein Rhino .270 WIN

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Pierre van der Horst
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm

130 Grein Rhino .270 WIN

Post by Pierre van der Horst »

Dagsê manne,

Ek soek bietjie raad. Ek het 'n Suaer & Sohn Model 200 .270 Win, en ek laai 130 Grein Rhinos. Ek het die aanbevele ladings vir S365 gaan toets, maar kry nie aanvaarbare groeperings op 200 Meter nie.

Ek het altyd 100 Grein Impalas gelaai, maar hy wou ook nie groepeer op 200 meter met S365 nie. To gee Kobus van Impala bullets vir my ladings met S335, en skielik op 200 meter kry ek 'n 19 mm groepering et 3 skote.

Het iemand dalk vir my ladings vir die Rhino 130 Grein met S335?
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: 130 Grein Rhino .270 WIN

Post by Triple2 »

Is jy seker dis 335? Ek laai 130 gr Nosler BT met 51,1 gr S355. Spoed so 2980.
User avatar
Pierre van der Horst
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm

Re: 130 Grein Rhino .270 WIN

Post by Pierre van der Horst »

Ja Triple 2

Dis 44 - 46 grein S335
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: 130 Grein Rhino .270 WIN

Post by Triple2 »

Ek het nog nie probeer met 335 nie. Miskien moet ek. Ek nog nie 100% gelukkig met my lading nie. Het vroeer met 365 teen selfde spoed klawers gekry met 130gr SGK, maar kon nie met nuwe lot kruit regkom nie, dis hoekom ek 355 probeer het. Het nou ook na Noslers gegaan. Soek nog vir die regte resep. Spoed is reg. Watse spoed kry jy met daai ladings?
Groete
Devan
Post Reply