Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post Reply
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by DawieKotze »

Na ?n paar jaar se gesukkel, kon ?n vriend van my uiteindelik sy erf gewere uit Namibi? wettig hier in SA kry en lisensieer.

Ek was Saterdag bevoorreg om een van hulle saam met hom te skiet!

Dis ?n Sauer 80 in kaliber 9.3 X 64 Brenneke, met ?n Zeiss (3 ? 10 x 52) teleskoop wat met  clip-on mountings vas kom. Dit op sigself is meesterlike vakmanskap en gee 100% repeatability. Baie mooi graveer werk!!

Vervangings waarde word geskat op so R100 000.00!!!

Tussen ons twee kon ons met RWS se DK 225 gr patrone gemaklik 45mm groepe skiet. Een groep was selfs 35mm. Ek glo met bietjie rond speel en herlaai kan die geweer nog sommer mooi skiet!!

Hiers paar fotos. Mooi n??
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by DawieKotze »

Nog fotos...............
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
300Winmag

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by 300Winmag »

Mmmmm  :P :P Dis mooi !!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by BLOK »

Mensig maar daai is vir jou mooi, ek sal nie met so geweer kan skiet nie is vir my net te mooi.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by 243Songdaug »

Makadu.

Voorwaar 'n mooi geweer - baie geluk!  Weet darem self nie of ek dit oor my hart sou kry om so 'n mooi gereedskapstuk te gebruik nie.

Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by Pvdw »

Dis lekker om sulke vakmanskap te sien.

Geniet hom!!

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by DawieKotze »

Alhoewel hy baie mooi is, het daardie geweer baie gewerk en gaan ook nog baie werk. My vriend se Pa en nou hy, glo nie dat 'n geweer net in die kas moet staan en mooi lyk nie.

Hierdie spesifieke kaliber se ballistiek is ook baie indrukwekkend en na my mening op par en self beter as die .375 H&H Magnum. Gaan lees maar! Met handladings behoort mens baie maklik sub MOA groepe te kry. Hierdie spesifieke geweer het by verskeie skietkompetisies in ou Suidwes al 'n paar bekers gewen!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by James Wilson »

op watse afstand het jy en jou vriend groepering geskiet. ek vra maar want ek sien my vriende met die groot kalibers skiet op die 80yards groeppe. ek dink net daar is jou groep klaar 10mm kleiner.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by DawieKotze »

Jagbeheb!

Jong as ek van groepering praat, is dit maar altyd op 100 meter. Ek dink dit is die internasionale norm (tensy jy 'n Amerikaner is en van jaarts praat! LOL)

Hierdie roer se trajek is mooi plat vir 'n groot kaliber en v?r skote is baie moontlik met hom! Hyself vertel van elande op 300 meter - maar dan moet 'n man maar die trajek mooi ken. Ek dink met die 225 gr val hy so 30" met 'n zero op 100 meter. Die optimum zero vir die 225 gr's is 180 meter. Ek is nie seker wat die MPBR dan sal wees op bv elande nie.

Iemand anders wat dalk kan help met julle ballistiese programme?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
kolskoot

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by kolskoot »

Alhoewel hy baie mooi is, het daardie geweer baie gewerk en gaan ook nog baie werk. My vriend se Pa en nou hy, glo nie dat 'n geweer net in die kas moet staan en mooi lyk nie.

Hiermee kan ek saamstem!!! "n mooi geweer wat net in jou kluis staan het nie eens amper die waarde van 'n mooi geweer wat mooi skiet nie!!

Werklik 2 besonderse roere! ;D
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by fanie17 »

Amper k@---k ek in my broek
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by Monrique (SJ) »

Wragtig n netjiese roer.
jmb

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by jmb »

baie mooi geweer Madako. Jy is reg die 9.3x64 is basies ballisties die 375H&H se tweeling. Dit pas egter nog steeds op 'n standaard aksie. Dit is egter skaars en ammo en doppe ook. Hy is ook geneig tot "doughnuts" maar dit is voorwaar 'n lekker kaliber.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Nog 'n baie besonderse mooi geweer.

Post by Frederik »

Baie mooi roer nou moet hy net gaan mooi bokke skiet ook.  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Post Reply