Bevoegtheid verval of nie?

Post Reply
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Bevoegtheid verval of nie?

Post by BennieO »

Ek het in 2009 my bevoegtheidkaartjie gekry, dit is vir handwapen en geweer. Volgens die kaartjie verval hy 2014/06. Toe ek so 2 maande terug 2 x aansoeke vir 2 x gewere doen (sek 16) wou ek ook sommer die bevoegtheid wat volgens die kaartjie 2014/06 is hernu. My DFO sê toe die datum op die kaartjie is verkeerd en hy verval eers in 2019 en hulle gaan nie my aansoek vir die hernwing eers vat nie. Hulle was baie behulpsaam met my aansoeke maar die bevoegtheid se datum pla my, volgens die kaartjie is hy na 2014/06 verval. at nou?
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by DWB »

Jou DFO is reg.

Eers as jou eerste wapen lisensie (langduurendste) verval
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by Chevvy SS »

Verval wanneer jou handwapenlisensie verval- 5 jaar.
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by BennieO »

Dankie julle, nou voel ek beter.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by jamalley »

Bevoegdheid vir handwapen vir selfverdediging itv Artikel 13 verval wanneer jou lisensie verval en moet ten minste 90 dae voor sodanige vervaldatum hernu word - dws 5 jaar, behalwe in die geval waar jy ook 'n berder lisensie het om 'n handwapen te besit wat in terme van Artikel 16 gelisensieer is, dan bly dit geldig totdat jou laaste handwapen lisensie verval.

Bevoegdheid om 'n jaggeweer te besit verval wanneer jou laaste lisensie vir jaggeweer itv Artikel 15 of 16 verval en moet ook 90 dae voor vervaldatum hernu word - jy gaan egter in die bevoorregte posisie wees dat sodra jou nuwe lisensies toegestaan is daardie tydperk outomaties verleng word, totdat jou nuwe lisensies verval en dit het die gevolg dat jy eintlik nooit jou beveoegdheid om 'n jaggeweer te besit hoef te hernu nie.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by ROBBIE1 »

Manne ek praat nou uit ons DFO se mond. Bevoegdheid is volgens wetgewing geldig vir 5j op handwapen, en 10 op geweer. Dit is wat die wet bepaal. Die storie van die langste lisensie is volgens hom bog, en gaan jy groot probleme kry daarmee. Die nuwe bevoebdheid is n printout en het nie n verval Datum op nie, maar die wet is duidelik dat dit vir 5 en 10j geldig is, dus hoef dit nie van n verval datum voorsien te wees nie, daar is n uitreiking datum op.

Hy se, jy MOET hernu, wat wie ookal se, hy verval op 5jaar en 10 jaar. Hy se as n DFO dit vir iemand se, moet jy vir daai persoon vra om dit asb vir jou op n amptelike briefhoof van die SAPD wapen afdeling te sit, en dit op skrif vir jou te sit, en sy stempel, rang en naam daarby te sit en die brief te teken, dan kyk jy of hy bereid sal wees om dit te doen, want dis n stooi storie, nie een van hulle sal dit doen nie.

Soos ek se, ek praat uit ons DFO se mond, as ek strooi praat is dit omdat hy dit vir my gese het.
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by Rudie »

Hier is iets wat ek so ruk terug ontvang het, dit verduidelik dit baie mooi. Jou bevoegdheid is so lank geldig soos die doel waarvoor jou lisensie uitgereik is.




"In terms of the original Section 9 of the Firearms Control Act, a competency certificate was valid for 5 years. It had an issue date and a termination date printed on it.

However, in terms of Government Gazette No. 33871 of the 17th December 2012 certain amendments contained in the Firearms Control Amendment Act 28 of 2006 were enacted. They became effective on the 10th January 2011.

One of the amended sections was a new amended Section 9. As amended, Section 9 now reads as follows:"A competency certificate contemplated in sub-section (1)(a)(i),(ii),(iii),and (iv) remains valid for the same period of validity as the period determined in this Act in respect of the licence to which the competency certificate relates, unless a competency certificate is terminated or renewed in accordance with the provisions of this Act."

As you are aware, there are different types of competency certificates. An individual who only has a handgun will have a handgun competency and because his handgun licence is only valid for 5 years his competency certificate will only be valid for 5 years, even if it has no expiry date printed on the new A4 type competency certificate.

If you take myself who has a handgun for self-defence and handguns licenced for dedicated hunting and dedicated collecting (i.e they are valid for 10 years), then clearly my handgun competency should be valid for 10 years. I say this because my competency certificate is not linked to a specific licence, for example self-defence.

Besides the horrendous, obscure, difficult to interpret (i.e you get the picture) wording of this amendment, the SAPS now appear to have placed their own erroneous interpretation of this section. They of course have omitted to tell anybody what their interpretation is, least of all their own members.

It appears that the Central Firearms Registry's interpretation of this section is that the period of validity of the licence to which the competency certificate relates in respect of a handgun shall be for a period of 5 years only. This is patently wrong in my case where I have handguns licenced for collecting and hunting. There must be tens of thousands of people who have handguns licenced for occasional sport shooting where the licence is valid for 10 years in addition to people who fall into the dedicated categories.

My view is that because my competency certificate is not linked to any specific licence, if it was valid as at the 10th January 2011, it is extended automatically to the longest of the existing licence. If I am granted further licences whilst I still have a valid competency certificate then my competency will be automatically extended for the period of validity of my most recently granted licence."
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by jamalley »

Robbie 1, en Rudi, ek is in besit van 'n skrywe vanaf die Kommissaris van Polisie, gedateer 7 Januarie 2011, wat die posisie presies verduidelik en ek haal graag aan uit paragraaf 4.4 en 4.5 daarvan:

4.4 " In the case of a person who has a licence and competency certificate for a handgun for self defence as well as a handgun for occasional hunting, the view is held that the existing competency certificate remains valid for the period of the licence with the longest period of validity, and when the licence for self defence is renewed, the applicant would be in possession of a valid competency certificate and need not apply for renewal of the competency certificate."

4.5 "The Amendment Act does not have a transitional provision in respect of the validity period of a competency certificate and the provision in respect of the validity of competency certificates to run concurrently with the validity period of the licence becomes applicable from 120 January 2011, irrespective of the date printed on the competency certificate. The fact that the date printed on the competency certificate has lapsed becomes irrelevant in view of the fact that the validity of competency certificate has been aligned with the period of validity of the licence"

Dit is so dat 'n bevoegdheid om 'n wapen vir selfverediging te besit slegs vir 5 jaar geldig is, maar hoef jy dit eers te hernu 90 dae voordat jou lisensie in terme van Artikel 13 verval en nie 90 dae voordat jou bevoegdeheidsertifikaat verval nie.

Ek dink verwarring ontstaan waar persone een bevoegdheidsertifikaat (kaarjie) besit waarop hy bevoeg is om 'n wapen vir selfverdediging, jaggeweer en haelgeweer mag besit - onthou dan moet jy nog steeds as 90 dae voordat jou lisensie itv Artikel 13 dws vir die wapen vir selfvedediging, se lisensie verval, aansoek om hernuwing van jou beveogdheid om 'n wapen vir selfverdediging te besit doen (behalwe in die uitsonderlike gevalle waar jy 'n handwapen vir jagdoeleindes ook besit).
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by LUAN »

So dan kan jy mos net elke 10 jaar nog n wapen lisensieer op jou naam want die bevoegtheid word mos verleng na jou laaste wapen lisensie datum of hoe?
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by jamalley »

Ja, effektief kom dit daarop neer.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by jamalley »

Robbie 1, net vir jou DFO - Hier is die artikel soos in die wet:

Section 10 Competency certificate
(1) A competency certificate must specify-
(a) whether it relates to competency to-
  (i) possess a firearm;
(iA) possess a muzzle loading firearm;
[Sub-para. (iA) inserted by s. 9 (a) of Act 28 of 2006.]
(iB) possess a firearm as a private collector in such specific category as may be prescribed;
[Sub-para. (iB) inserted by s. 9 (a) of Act 28 of 2006.]
 (ii) trade in firearms;
(iii) manufacture firearms; or
(iv) conduct business as a gunsmith; and
(b) all the relevant tests successfully completed by the holder.
(2) A competency certificate contemplated in subsection (1) (a) (i), (ii), (iii) and (iv), remains valid for the same period of validity as the period determined in this Act in respect of the licence to which the competency certificate relates, unless the competency certificate is terminated or renewed in accordance with the provisions of this Act.
[Sub-s. (2) substituted by s. 9 (b) of Act 28 of 2006.]
(3) A competency certificate relating to a muzzle loading firearm lapses after ten years from its date of issue, unless the competency certificate is terminated or renewed in accordance with the provisions of this Act.
[Sub-s. (3) added by s. 9 (c) of Act 28 of 2006

Let veral op Artikel 10 (2).

Waar in die wet staan die geldigheidsduur van 'n bevoegdheidsertifikaat, behalwe in Artikel 10(3) wat spesifiek handel met 'n voorlaaier?

Die datum word in terme van Artikel 10(2) van die Wet, gekoppel aan die geldigheidsduur van die lisensie soos bepaal in Artikel 27 van die Wet.

Stuur vir my jou epos adres dan stuur ek die skrywe vanaf die Kommissaris van Polisie, gedateer 7 Januarie 2011, vir jou deur om dit vir jou DFO te gee, dan kan hy dit met die Kommissaris van Polisie self opneem - ek sal graag wil hoor wat sy storie dan gaan wees.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by 375fanatic »

en ek het my bevoegtheid in nov 2011 hernu ek het nog gestres oordat dit n week voor die verval datum is

die boggers het nog steeds my geld gevat en hernu >:( >:( >:(

so as ek julle reg verstaan hernu my bevoegtheid self as ek my lesensie hernu ???
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by jamalley »

Nee - 375, stuur my jou epos, dan stuur ek jou 'n maklik verstaanbare skedule, wat uit die wet, korrespondensie van die Kommissaris van Polisie en sekere regulasies van die Plofstofwet opgestel is en alles mooi verduidelik :
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by PITSMIT »

Chevvy SS wrote:Verval wanneer jou handwapenlisensie verval- 5 jaar.
nie heeltemal waar nie bevoegdheid verval wanneer jou laaste lisensie verval koop dus kort kort wapens en jou bevoegdheid verval nooit nie

tegnies behoort hy nie te verval nie dis n loopgaatjie in die wet op die oomblik
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by jamalley »

Pitsmit, jy moet altyd onderskei tussen die tipes bevoegdheidsertifikate en tipes lisensies - jy kan nie wag tot en met die hernuwing van jou Art 13 wapen se bevoegdheid of lisensie totdat jou Art 15 of 16 bevoegdheid of lisensies verval nie.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by vriell »

Ter inligting.Was gister by my plaaslike SAPD en is meegedeel dat wanneer jou bevoegdheid kaart 'N VERVALDATUM OP HET MOET JY 3MNDE VOOR DIE TYD AANSOEK DOEN VIR DIE HERNUWING DAARVAN !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by Chevvy SS »

PITSMIT wrote:
Chevvy SS wrote:Verval wanneer jou handwapenlisensie verval- 5 jaar.
nie heeltemal waar nie bevoegdheid verval wanneer jou laaste lisensie verval koop dus kort kort wapens en jou bevoegdheid verval nooit nie

tegnies behoort hy nie te verval nie dis n loopgaatjie in die wet op die oomblik

Ek dink die aanvanklike vraag het gegaan oor handwapen vir selfverdediging (en nie jag ingesluit nie). Daardie handwapenlisensie is losstaande van jou geweerlisensies wat 10 jaar geldig is en is dus net 5 jaar geldig.
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Bevoegtheid verval of nie?

Post by PITSMIT »

my bevoegdheids sert se verval datun is 13-07-2013 was vandag by dfo en hy se hy is nog geldig my sd wapen het lasjaar okt verval en ek het heraansoek gedoen en hom gekry

dus hy bly geldig dis n skuiwergat in die sisteem op die oomblik ( terloops ek is n saps lid so ek ken my dfo baie goed)

sterkte verder
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply