Trail camera

Post Reply
Clarifon
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm

Trail camera

Post by Clarifon »

Hallo almal,

Ek is opsoek na 'n trail cam wat ek kan gebruik om oortreders op die plaas af te neem. Die groot probleem is ek sal iets benodig wat nie 'n flash of lig maak in die aand nie, want anders sal die mense dit sien. Het enige iemand enige voorstelle of ondervinding dalk met so iets?

Ek het hierdie gekry
https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... cam_noglow

Ek weet nie of die no-glow beteken hy het 'n swart flash of so wat mens nie sal kan sien nie?

Sal enige voorstelle waardeer, is moeg nou vir die mense wat so wild steel!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Trail camera

Post by G-force »

Jy. Oet een koop wat "black-flash" technology het.Geen gloei of flash nie.Ek het n paar en hul werk mooi vir sekuriteit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Clarifon
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm

Re: Trail camera

Post by Clarifon »

Hoeveel het dit jou gekos en waar het jy hulle gekry G-Force?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Trail camera

Post by G-force »

Verskeie plekke en pryse.
My black flash cams is almal U-way.Duurder as gewone IR oor die black flash.Ek het ook n paar IR cams van verskeie fabrikate.
Chris by Camera Traps het n groot verskeidenheid.

http://www.cameratrap.co.za/index.php/p ... comparison
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Clarifon
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm

Re: Trail camera

Post by Clarifon »

Ek sien hy is in Durban, bietjie ver van my af. Gaan die naweek plaas toe so wil graag more of so koop om die naweek op te sit.

Baie dankie, sal verseker in gedagte hou as ek nog kameras kort op 'n later stadium
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Trail camera

Post by G-force »

Daai Tasco no glo wat Safari adverteer behoort black flash te wees.Ken nie die Tasco kameras nie maar hul behoort te werk.Vra maar die manne daar as jy naby hulle is.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Trail camera

Post by sako 30-06 »

https://www.safariandoutdoor.co.za/item ... hd_3.5_8mp

Wat van die een,hy stuur foto's direk na jou foon of email toe.
Clarifon
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm

Re: Trail camera

Post by Clarifon »

Dis tussen hierdie 3 nou

http://www.bushnell.com/all-products/tr ... cam-hd-max#
R3200

http://www.spypoint.com/EN/trail-cameras/BF-8.html
R2900

Of daardie een wat Sako opgesit het.

Enige iemand wat dalk een van die 3 gebruik het. Daar is nie opvangs daar op die plaas rerig so gaan moet mooi soek om 'n plek te kry waar ek hom kan opstel met sein.
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Trail camera

Post by Jean Marais »

Lyk my die wildstelery laak 'n al groter probleem. Sterkte vir julle wat daarmee worstel. Miskien moet ons hulle ook soos die jakkies begin hanteer.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
boogman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am

Re: Trail camera

Post by boogman »

Ons gebruik die Spypoints.
Sien, http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=117&t=29320 vir idee van kwaliteit foto's. Kan wel se sy nag fotos verder as 7 meter is nie altyd baie goeie kwaliteit nie
Clarifon
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Tue May 07, 2013 12:54 pm

Re: Trail camera

Post by Clarifon »

Dankie boogman.

Ek het nou vir my die Bushnell HD Max gekry, sal hom bietjie uitprobeer en kyk hoe dinge werk. Ek is net nie seker hoe ek hom gaan wegsteek dat niemand hom sien nie...

Ja nee Jean Marais, het al die ouens gejaag ook, dis nie hoe dit moet wees mos
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Trail camera

Post by Piet Breedt »

Ek het een gekoop wat n 12 megapixel kamera het, kom uit met n 16 gig memory card en swart LED's het wat jy glad nie kan sien. Hy neem ook full HD videos en wat hom nice maak, is dat hy met n SIM kaart werk en jou dadelik n foto stuur met n sms.

Juan Paul hier op die forum het my van hom vertel en syne het al inbrekers afgeneem en voor hulle by sy huis was, het hy van hulle geweet en staan en kyk wat hulle wil aanvang.

Ons het hulle in Vereniging of van Derbijl park gekoop vir R3340.00 en die ou het hom vir my afgelewer in Springs.

As jy hulle detail wil he, kan ek dit vir jou opsoek
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Trail camera

Post by johans »

Piet Breedt wrote:Ek het een gekoop wat n 12 megapixel kamera het, kom uit met n 16 gig memory card en swart LED's het wat jy glad nie kan sien. Hy neem ook full HD videos en wat hom nice maak, is dat hy met n SIM kaart werk en jou dadelik n foto stuur met n sms.

Juan Paul hier op die forum het my van hom vertel en syne het al inbrekers afgeneem en voor hulle by sy huis was, het hy van hulle geweet en staan en kyk wat hulle wil aanvang.

Ons het hulle in Vereniging of van Derbijl park gekoop vir R3340.00 en die ou het hom vir my afgelewer in Springs.

As jy hulle detail wil he, kan ek dit vir jou opsoek
piet het hy n setting wat jy die sms fotos na jou foon kan afsit sodat hy die fotos net stoor?of waarvoor is die memory card daar?
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Trail camera

Post by Piet Breedt »

Ja Johan, hy stoor ook die fotos en videos. Jy kan hom ook stel om die fotos na 3 selfone te stuur as jy wil.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Trail camera

Post by johans »

Piet Breedt wrote:Ja Johan, hy stoor ook die fotos en videos. Jy kan hom ook stel om die fotos na 3 selfone te stuur as jy wil.
piet kan jy vir my inligting van daai kamera gee asb
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Trail camera

Post by Piet Breedt »

Hulle noem hom net n Trail Cam.

Hy werk baie goed.

Ek kry dit by CCTV Shop in Vereniging Tel: 016 9321955
(RMS Electronics)
Prys R3320.00

Groete

Piet
Post Reply