6mm Musgrave 100gr
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
6mm Musgrave 100gr
Hallo Manne. Het iemand al bietjie met ladings gespeel vir 'n 6mm? Ek het een wat op 'n P14 aksie gebou is en groepeer goed met PMP 100gr, maar wil graag self herlaai. Enige voorstelle vir ladings en watter punte goed sal werk? Dankie
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- deserthuntr
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Mon Mar 03, 2014 1:44 pm
Re: 6mm Musgrave 100gr
Is daar niemand nie?
CZ Varmint .308
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
Mugrave 6mm P14
God is getrou. I Kor 1:9
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm Musgrave 100gr
Weens die wisselvalligheid van S365 sal jy meer inligting moet gee rondom jou geweer en die komponente wat jy gaan gebruik. Ek kan jou syfers uit die Somchem boekie gee, maar ons kan beter doen as jy die inligting gee sodat QL sy syfers kan gee. Gaan kyk onder die hofie QL na "Riglyne vir QL" en as jy daardie data verskaf, kan ons jou probeer help.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
