Ek is ene ore!
Molybdenum wie gebruik dit?
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Molybdenum wie gebruik dit?
Ek kan nerens sien of die onderwerp iewers bespreek was nie. Is daar dalk iemand wat dit gebruik? En wat is die voordele daarvan? En as jou koeels behandel word wat is die regte tegnieke?
Ek is ene ore!
Ek is ene ore!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Molybdenum wie gebruik dit?
Gooi hulle sommer cutting fluid 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Molybdenum wie gebruik dit?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... oly+coated
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... oly+coated
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... oly+coated
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... oly+coated
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... oly+coated
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Molybdenum wie gebruik dit?
Ek lees nou die bogenoemde link en sien weer die warm gesprek met koel en punt.Ai het ons nie almal lekker geleur nie. Ek mis die warm gespreke. Viva Forum Viva
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Molybdenum wie gebruik dit?
Dankie Deon.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Molybdenum wie gebruik dit?
Ek gebruik dit net met n sagte borseltjie om die binne kant van my doppe se nek te lube wanneer ek re-size, dan het ek geen nattigheid binne in die dop nie.
Ek gebruik so min op n slag dat jy dit amper nie eens met die oog kan sien nie, maar, glo my dit werk soos n droom.
Groete
Henning
Ek gebruik so min op n slag dat jy dit amper nie eens met die oog kan sien nie, maar, glo my dit werk soos n droom.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Molybdenum wie gebruik dit?
Dit klink na nog n blink plan, dankie Henning. Iets soos n tande borsel reg? Of eerder my vrou se gremeer borsels? Dalk so bietjie meng vir haar met haar onderlaag.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Molybdenum wie gebruik dit?
Die borseltjie is een wat voor aan jou wisserstok aanskroef, alhoewel ek gebruik dit nou nie meer saam met die skoonmaak stok nie.Dweetster wrote:Dit klink na nog n blink plan, dankie Henning. Iets soos n tande borsel reg? Of eerder my vrou se gremeer borsels? Dalk so bietjie meng vir haar met haar onderlaag.
Ek weet nie eens meer waarvoor en wanneer ek dit gekry het nie, maar dit is n baie sagte borseltjie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim