Goeie More mense.
ek het saterdag gaan kyk na die cz 75 P07 duty pistool en ek hou baie van hom. Ek wil dit gebruik vir Self defence en nou en dan bietjie skiet. Hoe skryf n mens n motivering vir n handwapen en wat se jy in jou motivering om so wapen te besit.
Groete Gerhard.
Cz 75 p07 pistool.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Cz 75 p07 pistool.
Gerhard,
die beste is om koerant berigte van jou dorp/omgewing in te sluit met verwyssing na geweldadide misdade en hoe jy die wapen wil gebruik vir self verdediging, as jy ver ry sluit jy logbook in. As jy al self 'n victim was van misdaad sluit daardie saak nommers in as verwysings.
Die maklikste is om met Kobus(jagtersregmotivering) te gesels, hy doen motiverings en het 'n baie hoe suskes rate

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2319
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Cz 75 p07 pistool.
Dagse Gerhard
Stuur my jou epos adres dan stuur ek vir jou deur wat ek benodig om die motivering te kan behartig. Andersins stuur vir my n epos na jagtersreg@firearmsa.co.za
Groetnis
Stuur my jou epos adres dan stuur ek vir jou deur wat ek benodig om die motivering te kan behartig. Andersins stuur vir my n epos na jagtersreg@firearmsa.co.za
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Cz 75 p07 pistool.
Sluit aan by sadpa, kry kobus hierbo om die motivering te doen vir sport skiet en doen dan aansoek vir occasional sports shooting. Lisensie is dan 10jaar geldig ipv 5 jaar op self verdediging. Jy mag hom by jou dra, maak nie saak vir watse tipe aansoek dit was nie.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e