Page 1 of 4
22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 11:34 am
by herley
Manne an Mannine
Ek wil binne die volgende maand vir my een van die kalibers koop. Ek wil hom net gebruik om die rooies en meskien ook springbokke mee te jag. Neem in ag dat ek ook self laai en nie met baie komplikasies sit nie. Watter kaliber tussen die 22-250 of die .243 stel julle voor, my jag maat het klaar n 25-06 so die kaliber is dus nie n opsie nie.
Ek wag in spanning vir jul komentaar

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 11:36 am
by Gerhard
243

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 11:57 am
by WillemS
243

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:09 pm
by Nico Harris
243 Win!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:21 pm
by herley
Atatata nou laat dink julle my ekt Dinsdag aand nie n oog toegemaak oor die 22-250 nie

, gooi nog asb
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:23 pm
by Gerhard
Bradley wrote:
Atatata nou laat dink julle my ekt Dinsdag aand nie n oog toegemaak oor die 22-250 nie

, gooi nog asb
243

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:25 pm
by Eras
243 ugly
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:26 pm
by Witpietskiet
243, as ek nou iets mag s?....

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:27 pm
by Arnold
243
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:30 pm
by Gerhard
Bradley wrote:
Atatata nou laat dink julle my ekt Dinsdag aand nie n oog toegemaak oor die 22-250 nie

, gooi nog asb
Jy het verniet wakker gel?

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:33 pm
by worshond
.243 ackley

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:38 pm
by Namib
Middag
Dis maklik ,243

, het laas maandag vir my n tweede 243 gekoop
Groete
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:47 pm
by JOHANNIC
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:49 pm
by JOHANNIC
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:52 pm
by worshond
Bradley
Gaan jy hierdie post bestudeer tot iemend eendag se 22-250?

Ek het my 22-250 laat rebarrel na n .243 Ackley toe want ek kan presies die selfde doen as n .22-250 en meer.
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 12:52 pm
by Boesman
Hier volg die weervoorspelling vir die suide van Namibie:
243Win met 'n Zeiss teleskoop en 'n Terminator k/d, met V-Max koeels, Lapua doppe en CCI primers...
Ons kantoor gee 'n 100% waarborg.

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 1:01 pm
by Arnold
worshond wrote:
ek kan presies die selfde doen as n .22-250 en meer.
Lees mooi wat die manne skryf ...

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 1:05 pm
by Danie Lombard .243
Ag ek wil ook asb iets se Bradley
Kry vir jou 'n 243
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 1:07 pm
by Gerhard
Arnold wrote:
worshond wrote:
ek kan presies die selfde doen as n .22-250 en meer.
Lees mooi wat die manne skryf ...
Lees mooi wat worshond s?
Hy kan alles met sy 243 doen wat die 22 250 kan doen en meer....

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 1:15 pm
by JOHANNIC
Ek belowe dis die laaste keer 243 
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 1:17 pm
by 300Winmag
Ek koop al amper 'n 243 en ek is in die mark vir 'n 6.5x55 !!!
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 1:42 pm
by WillemS
Dink dis die post waar die meeste manne nog SO saam gestem het!!

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 2:52 pm
by Wielie Waps
Ok ok ok 22-250 --- want ek het een , maar ek laaik ook 'n 243
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 2:53 pm
by 300Winmag
Wielie Waps wrote:
Ok ok ok 22-250 --- want ek het een , maar ek laaik ook 'n 243
Maar diep binne wens jy dit was 'n 243 ... ?

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Posted: Thu Jan 27, 2011 2:58 pm
by Wielie Waps
O NEE !!!!!!