22-250 Tikka of 243 Tikka

herley

22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by herley »

Manne an Mannine
Ek wil binne die volgende maand vir my een van die kalibers koop. Ek wil hom net gebruik om die rooies en meskien ook springbokke mee te jag. Neem in ag dat ek ook self laai en nie met baie komplikasies sit nie. Watter kaliber tussen die 22-250 of die .243 stel julle voor, my jag maat het klaar n 25-06 so die kaliber is dus nie n opsie nie.

Ek wag in spanning vir jul komentaar :-\
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Gerhard »

243  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by WillemS »

243 ;)
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Nico Harris »

243 Win!!!!!!!!!!!!!!!!!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
herley

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by herley »

Atatata nou laat dink julle my ekt Dinsdag aand nie n oog toegemaak oor die 22-250 nie ???, gooi nog asb
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Gerhard »

Bradley wrote: Atatata nou laat dink julle my ekt Dinsdag aand nie n oog toegemaak oor die 22-250 nie ???, gooi nog asb
243  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Eras
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Wed Sep 08, 2010 7:59 am

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Eras »

243 ugly
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Witpietskiet »

243, as ek nou iets mag s?.... ;D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Arnold »

243
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Gerhard »

Bradley wrote: Atatata nou laat dink julle my ekt Dinsdag aand nie n oog toegemaak oor die 22-250 nie ???, gooi nog asb
Jy het verniet wakker gel?  ;D  ;D  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by worshond »

.243 ackley  ;)
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Namib »

Middag

Dis maklik ,243 ;D ;D ;D ;D, het laas maandag vir my n tweede 243 gekoop :angel:

Groete
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by JOHANNIC »

243 8) ;D 8) ;D.........
Biebers
Need for speed >:D
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by JOHANNIC »

243 ;D243 ;D243 ;D ;D ;D ;D ;D
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by worshond »

Bradley

Gaan jy hierdie post bestudeer tot iemend eendag se 22-250?  ;D Ek het my 22-250 laat rebarrel na n .243 Ackley toe want ek kan presies die selfde doen as n .22-250 en meer.
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Boesman »

Hier volg die weervoorspelling vir die suide van Namibie:

243Win met 'n Zeiss teleskoop en 'n Terminator k/d, met V-Max koeels, Lapua doppe en CCI primers...

Ons kantoor gee 'n 100% waarborg.

;D ;D
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Arnold »

worshond wrote: ek kan presies die selfde doen as n .22-250 en meer.
Lees mooi wat die manne skryf ...  ;)
Danie Lombard .243

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Danie Lombard .243 »

Ag  ek wil ook asb iets se Bradley



Kry vir jou 'n 243
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Gerhard »

Arnold wrote:
worshond wrote: ek kan presies die selfde doen as n .22-250 en meer.
Lees mooi wat die manne skryf ...  ;)
Lees mooi wat worshond s?

Hy kan alles met sy 243 doen wat die 22 250 kan doen en meer....  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by JOHANNIC »

Ek belowe dis die laaste keer 243 :angel:
Biebers
Need for speed >:D
300Winmag

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by 300Winmag »

Ek koop al amper 'n 243 en ek is in die mark vir 'n 6.5x55 !!!
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by WillemS »

Dink dis die post waar die meeste manne nog SO saam gestem het!! :laugh: :laugh:
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Wielie Waps »

Ok ok ok 22-250 --- want ek het een , maar ek laaik ook 'n 243
Geroer-nie geskud nie
300Winmag

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by 300Winmag »

Wielie Waps wrote: Ok ok ok 22-250 --- want ek het een , maar ek laaik ook 'n 243
Maar diep binne wens jy dit was 'n 243 ... ?  :angel:
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Wielie Waps »

O NEE !!!!!!
Geroer-nie geskud nie
Post Reply