Dag se almal
Ek wil weet of daar van julle is wat dalk .22blanks het , of weet waar ek van die goed kan koop.
Ek het al vir Camdix, Kloppers, Champions, VLT, En nog n paar ander plekke ook probeer, en niemand het meer nie.
Ek sal bly wees as iemand my kan help.
Dankie
Taylor
.22 Blanks
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
.22 Blanks
Gooi daai lood reguit !!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .22 Blanks
Taylor, bel die wilvangers, hulle gebruik dit vir darting in sekere gewere.
Groete,
Eugene
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: .22 Blanks
Thanks Geno
Ek het intussen die slagpale ook gebel, en hulle het my n no. van hulle verskaffers gegee, en die manne het vir my, dis net BITTER duur.
Dankie vir jou replay.
Ek het intussen die slagpale ook gebel, en hulle het my n no. van hulle verskaffers gegee, en die manne het vir my, dis net BITTER duur.
Dankie vir jou replay.
Gooi daai lood reguit !!!!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: .22 Blanks
Taylor
Sal vir jou kan kry, laat weet hoeveel en watter kleur (sterkte) en ek laat weet jou n prys.
Mooi loop
Francois
Sal vir jou kan kry, laat weet hoeveel en watter kleur (sterkte) en ek laat weet jou n prys.
Mooi loop
Francois
- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: .22 Blanks
FM
Ek sal graag groen wil he, en ek sal bly wees as jy vir my kan laat weet met n prys.
Dankie Taylor
Ek sal graag groen wil he, en ek sal bly wees as jy vir my kan laat weet met n prys.
Dankie Taylor
Gooi daai lood reguit !!!!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: .22 Blanks
TAYLOR
EK HET VIR JOU SO PAAR 22 HAELGEWEER PATRONE
GOOI DIE HAIL WEG ENS KIET HOM GRAPPIE
nEE EK WEET REGTIG NIE WAT HULLE MET DAAI GOED GEMAAK HET NIE
jACQUES
EK HET VIR JOU SO PAAR 22 HAELGEWEER PATRONE
GOOI DIE HAIL WEG ENS KIET HOM GRAPPIE
nEE EK WEET REGTIG NIE WAT HULLE MET DAAI GOED GEMAAK HET NIE
jACQUES
Shoot straight and tell the truth!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .22 Blanks
Taylor ek het einde laas jaar gestaan en kyk hoe 'n man 2" staal spykers in beton in skiet. Met nadere navrae het ek verneem dis .22 blanks wat gebruik word.
Ek is nie seker of dit standaard of iest spesiaal is nie. Dalk kan een of ander bouer ons s? waar om dit te kry.
Peet
Ek is nie seker of dit standaard of iest spesiaal is nie. Dalk kan een of ander bouer ons s? waar om dit te kry.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: .22 Blanks
Taylor
Sal jou more PM met n prys.
Mooi loop
Francois
Sal jou more PM met n prys.
Mooi loop
Francois
- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: .22 Blanks
Pvdw
Jy behoort dit te kry by tool winkel wat Hilti produkte verkoop.
Groete
Daan
Jy behoort dit te kry by tool winkel wat Hilti produkte verkoop.
Groete
Daan