Rhino solid shanks of Claw bullets.

Post Reply
User avatar
Gerhards
Full Member
Full Member
Posts: 152
Joined: Wed May 16, 2012 12:34 pm

Rhino solid shanks of Claw bullets.

Post by Gerhards »

Hi julle.
Ek wil weet watter een van die twee koeels is die beste. Ek skiet 7x57 en gaan nou vir my vrou se 308 laai wat sal julle se is die beter koeel vir jag.
Groete.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2172
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Rhino solid shanks of Claw bullets.

Post by Johan Nel »

Gerhard,
Altwee is goeie koeels. Die Claw is 'n 'bonded' loodkern koeel, terwyl die Rhino se punt voor met lood gevul is en die skag soliede koper is wat beter gewigsretensie beteken (wat jy waarskynlik reeds van bewus is). Ek het al met altwee gejag (ook 7x57) en altwee het goed presteer. My geweer het wel beter met met Rhinos gegroepeer. Skiet maar dalk met beide en bepaal jou voorkeur. Ek dink die Claws is wel goedkoper as die Rhinos.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Rhino solid shanks of Claw bullets.

Post by Pvdw »

Claw is myle goedkoper. Jy kan ook pakkies van 10 of 20 Claw bestel net om te toets.
User avatar
Carel Kolesky
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm

Re: Rhino solid shanks of Claw bullets.

Post by Carel Kolesky »

Claw 100% in my 338 win mag-nie gewerk in 243&375.Goeie waarde vir geld.
Gooi kole!
Post Reply