Maak dit enigsins saak in Q.load of A. End of combustion reaced before bullet's base passes muzzle.
of B. After bullet has pass the muzzle.
combustion
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: combustion
Die ideaal is dit al die energie van die dryfmiddel gebruik word om die koeël te versnel. A is dus die ideaal en dit voorkom grootliks 'n vlam wat by die loop uit skiet. Indien nie alles vroegtydig ontbrand nie is die dryfmiddeel te stadig en sal die wat vinniger brand verkieslik wees. 'n Balans met dopvulling en behoorlike ontbranding moet dus gevind word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
wouter Stols
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sat Mar 01, 2014 10:42 am
Re: combustion
Dankie,
ek het 22" loop op 30-06, en het Node 5 (1.1270) toegepas. ek het 61.43gr (S365) gelaai met pmp 168gr SP, COL is 3371" (1mm jump)
Druk is volgens Q load veilig, ek brand 100% kruit,dis wel n compressed load van 0.4%. 2846 fps volgens Q load
Sal werklike snelheid gaan toets en hoop die punte groepeer.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: combustion
Hallo Wouter
n Mens het nie nou al die feite van jou komponente nie, maar ek sal geensins aanbeveel dat jy n lading wat naby aan 60 000psi uit die staanspoor(teoreties) sommer net laai en gaan skiet nie. Hierdie ladings moet altyd eers bekruip word. Die regte metode is om drie ladings te laai op n laer lading en dan daai gegewens te gebruik vir kalibrasie van QL om te sien of die teoretirse lading nog steeds haalbaar is.
Wat se lot S365 is dit wat jy gebruik?
Groetnis
Wouter
n Mens het nie nou al die feite van jou komponente nie, maar ek sal geensins aanbeveel dat jy n lading wat naby aan 60 000psi uit die staanspoor(teoreties) sommer net laai en gaan skiet nie. Hierdie ladings moet altyd eers bekruip word. Die regte metode is om drie ladings te laai op n laer lading en dan daai gegewens te gebruik vir kalibrasie van QL om te sien of die teoretirse lading nog steeds haalbaar is.
Wat se lot S365 is dit wat jy gebruik?
Groetnis
Wouter
-
wouter Stols
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sat Mar 01, 2014 10:42 am
Re: combustion
wouter
die druk is 49592psi (wat ek dink veilig is??) ek hoor wat jy se oor kalibrasie. Lot.071
ek gaan drie ladings laai soos jy aan beveel, maar hoe kalibreer n ou Q load? of is die onderwerp weer n handboek op sy eie?
die druk is 49592psi (wat ek dink veilig is??) ek hoor wat jy se oor kalibrasie. Lot.071
ek gaan drie ladings laai soos jy aan beveel, maar hoe kalibreer n ou Q load? of is die onderwerp weer n handboek op sy eie?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: combustion
Wouter
As ek die bietjie informasie wat jy gegee het gebruik dan staan die druk al klaar op net onder die 59 000psi. Dit is met S365 wat brand soos hy moet en Lot 71 brand nader aan S355 uit ondervinding met heelwat ladings. Jou druk sal heel moontlik hier by die 80 000psi wees as jy daai lading gaan skiet het. Kan jy nou sien hoekom ek jou die vorige raad gegee het? Vat asb bietjie eers jou tyd om QL onder die knie te kry alvorens jy net blindelings daarvolgens begin laai. Gebruik veel eerder Somchem se herlaai boekie se voorskrif totdat jy so bietjie meer gevorder het met QL. Hier is baie informasie op die forum wat jou sal help om dit veilig te gebruik. Vergeet van die Somchem file en werk op die default waardes in QL en pas hulle net aan soos die skrywes jou sal leer.

Met Lot 71 is jy by maksimum druk met 55.6 grein. Begin by 50gr en laai 3 patrone en skiet hulle oor 'n chrony. Nou kan dit ons in staat stel om jou te help om die beste uit jou geweer te kry en heeltemal veilig dit te bereik. QL is baie eenvoudig om baas te raak en ons sal jou daarmee raad gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
wouter Stols
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Sat Mar 01, 2014 10:42 am
Re: combustion
wouter
dankie, ek maak so, net beitjie teleur gestel in Q load.
klink of jy hom al mooi baas geraak het!
wat het jy nodig om vir my uit te werk wat ek moet laai om n PMP 168gr SP te kry dat die klein *$%#@ groepeer?
jy n faks nr dan stuur ek vir jou die results van QL (al my goed is mos daarop)