Nuwe geweer - wens denkery

Post Reply
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Nuwe geweer - wens denkery

Post by Carl »

Soms wens ek, ek het die geld wat my pla. Ek dink die een sal mooi werk by die S&O Dangerous game skiet.
http://www.hallowellco.com/sh-404-left-sm.jpg

http://www.hallowellco.com/sh-404-midover-sm.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Nuwe geweer - wens denkery

Post by Lourens Potgieter »

Pragtige hout!!
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Nuwe geweer - wens denkery

Post by Johan van Wyk »

Moet bieg, ek het ook al na hom geloer! Net jammer van die prys!
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Nuwe geweer - wens denkery

Post by Nickvn »

Ai dit is mooi, sal te jammer wees om hom in die veld in te vat.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe geweer - wens denkery

Post by DWB »

Aitsa, nog in die regte kaliber ook.
Ja daai double square bridge is maar ñ duur storie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 619
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Nuwe geweer - wens denkery

Post by Johan van Wyk »

DWB wrote:Ja daai double square bridge is maar ñ duur storie
After-markets hier, as ek moet raai.

Nog steeds een geweldige elegante geweer. Pragtig!
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Nuwe geweer - wens denkery

Post by Pappabeer »

Ek moet seker maar my tekort aan klas en duur smaak hier bieg, maar dit is 'n bietjie te "ornate" vir my. Mooi om te sien, maar nie op my wenslysie nie.

Egter nogtans stylvol, en in 'n ander klas as die kolf wat net noord van hom adverteer word...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Nuwe geweer - wens denkery

Post by DWB »

Waar is hierdie advertensie?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Nuwe geweer - wens denkery

Post by Carl »

Hier is 'n paar ander mooies.
http://www.hallowellco.com/magazine.htm

Dewald hierdie is net my kluis geweer ;) en dan uithaal en wys met wit handskoene.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply