.25 remington Model 14

Post Reply
CR
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 62
Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm

.25 remington Model 14

Post by CR »

More manne

Ek het n versoek aan almal van julle . Ek het n ou maat wat n .25 Remington model 14 by sy oupa gekry het. Die probleem is nerens kan hy doppies /patrone kry vir die geweer nie.As daar iemand is wat kan help laat weet asb, die geweer is nog in baie goeie toestand en hy wil graag weer dit laat praat! :o Ek het ook die tekeninge van die doppe as daar n maatskappy is wat dit kan spesiaal maak.
.22 Krico , 25.06  Zastava, .270 Sako , 8x57js Mauser Zoli o/u
Post Reply