Hello almal
ek is opsoek na n duitse korthaar pointer reun vir n dekking in die vaaldriehoek omgewing laat my a.s.b weet dankie
groete
jan
DUITSE KORTHAAR PIONTER
-
GREYHOUND
Re: DUITSE KORTHAAR PIONTER
Jan
kontak vir Harry eienaar van Four way motors ek dink hy het ook GSPs
Greyhound
kontak vir Harry eienaar van Four way motors ek dink hy het ook GSPs
Greyhound
- JAN LOOTS
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:57 pm
Re: DUITSE KORTHAAR PIONTER
Baie dankie grayhound sal hom probeer
