Middag alle mense
Kan julle my asb help
Ek het n nuwe 243 en skiet 70gr sierra
Ek het al 43g en 42g en 41g algelaai die 42g lyk vir my wil beter doen as die ander
maar hy is so dium groot op 100m die tpl is 2.250 lank en ek is 0.5 van die lande afweg ek wil graag die groep kleiner
kry wat moet ek doen.
Lekker dag aan almal
howa 243 lading
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: howa 243 lading
Kyk onder Herlaai en die QL program. Lees "riglyne vir QL" en gee al daardie inligting deur sodat ons kan bereken.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
rikus
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 3:20 pm
Re: howa 243 lading
baie dankie sal so maak
