Waarde van Beretta O/U

Post Reply
User avatar
Braamgr
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sun Oct 30, 2011 11:54 am

Waarde van Beretta O/U

Post by Braamgr »

Manne help my asb

Ek wil graag die "kind" van my in die mark sit, skiet hopeloos te min met hom en die staalborsel help nie :o . Het hom so jaar terug gekoop (2de hands) en nou lus vir ietsie anders.

Waarna moet ek kyk bv model ens (my kennis van O/U is maar baie min).

Hoor graag van julle, sal vnd nog fotos opsit.

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waarde van Beretta O/U

Post by BLOK »

Wat het jy so twee jaar terug vir hom betaal? Trek so 10% af vir model waarde vermindering en 10% vir slytasie dan kom jy mos by n prys ;) ;D ;D ;D
Last edited by BLOK on Thu Feb 20, 2014 1:36 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Braamgr
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sun Oct 30, 2011 11:54 am

Re: Waarde van Beretta O/U

Post by Braamgr »

Ai Blok, jy weet mos mens wens altyd jy kry meer ne....

Sal hom more kom adverteer hier op die forum.

Thnx
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Waarde van Beretta O/U

Post by Johan Reyneke »

Braam

Is dit die Beretta S56E O/U

As dit is, ek het verlede jaar Oktober een tweedehands vir R10k gekoop
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waarde van Beretta O/U

Post by BLOK »

Ek try maar jou been druk vir n bargain hehehe
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Waarde van Beretta O/U

Post by JohanvB »

Hallo Braam...het vir jou 'n PM gestuur..
User avatar
Braamgr
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sun Oct 30, 2011 11:54 am

Re: Waarde van Beretta O/U

Post by Braamgr »

Manne dankie, ek het al baie PM's gekry. Ek sal die wat eerste in die inbox was eerste kans gee. Sal vnd die prys en nog foto's opsit
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Waarde van Beretta O/U

Post by BLOK »

Braam

Sit daai mooi hout van die koffie tafel aan as n kolf en ek wed jou die prys klim met nog n paar duisend.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply