.223 Herlaai Vraag.

Post Reply
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

.223 Herlaai Vraag.

Post by whisper »

??? More manne, hier gaan ek met die vrae alweer........ Ek het n nuwe stel herlaai dies gekoop vir my .223, en hulle het gekom in n stel van 3. Die derde een wat ek nie ken nie, en nooit gebruik het nie is n "factory crimp die". Die ander twee is ek gewoond, maar die nuwe ene ? Hier is my vrae.......... waarvoor gebruik mens die outjie, en is dit nodig as ek hom nooit tevore gebruik het nie, en sal dit vir my enige beter resultate gee. Ek is nie n totale moegoe as dit by herlaai kom, en was goed geleer, maar ek wil altyd leer.  ???

Pretty walk.

Whisper.
Praise the Lord, and let the bullets fly!
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: .223 Herlaai Vraag.

Post by whisper »

Skies mods, ek het hom op die verkeerde plek gepost! :police: Sal iemand die post onder herlaai sit asseblief........ nog nie my koffie gehad nie........... :-[

Whisper.
Praise the Lord, and let the bullets fly!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: .223 Herlaai Vraag.

Post by Beyers »

Wyl die post op die verkeerde plek is laat ek gou antwoord. GUMTREE vir die die. Dis nie nodig om die dop te krimp nie.
User avatar
whisper
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm

Re: .223 Herlaai Vraag.

Post by whisper »

Bwahahaha baie goed oor die gumtree! ;D Dankie Oom Beyers, ek het so ge"guess" hoekom moet ek nou n werkende systen verander, dalk is ek n moegoe............... ;) Weereens dankie.

Whisper.
Praise the Lord, and let the bullets fly!
Post Reply