Goeie naand almal.
Weet enige iemand waar kan ek 308 matryse kry in ons land. Ek is eitlik opsoek na redding deluxe set. As iemamd weet laat weet my maar net groot asb.
Groete Gerhard.
.308 matryse
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: .308 matryse
Volgens Safari sal hulle Redding produkte einde Maart beskikbaar wees. Die skip met voorraad is al aan wal. Skakel hulle en vra dat jou naam op n waglys gesit moet word.Gerhards wrote:Goeie naand almal.
Weet enige iemand waar kan ek 308 matryse kry in ons land. Ek is eitlik opsoek na redding deluxe set. As iemamd weet laat weet my maar net groot asb.
Groete Gerhard.
Veiligheid eerste manne!