Hoe gemaak met 2-been Jakkalse?
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Hoe gemaak met 2-been Jakkalse?
Is daar dalk manne wat opsporing stelsels op vee geinstalleer het? 40 Stoet boerbokke is amper van 'n vriend van my gesteel. Waar kan mens die stelsels bekom?
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Hoe gemaak met 2-been Jakkalse?
Middag Reloader
Dalk kan iets soos die jul help
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t ... er#p314682
Groete
Ruan
Dalk kan iets soos die jul help
http://jaracal.com/viewtopic.php?f=93&t ... er#p314682
Groete
Ruan
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Hoe gemaak met 2-been Jakkalse?
gaan kyk bietjie in die landbouweekblad,philip lotter het ook n produk
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Hoe gemaak met 2-been Jakkalse?
Ek het Celmax halsbande, R5K elk, hulle, (vee diewe), het my getoets vir so drie weke na aanskaffing, en dit kos bietjie om 3 tot 8 keer per nag te gaan kyk, maar na die eerste 3 weke, kom die alarms net as vlekkie hom skaaphond hou. Ek het vannaf die eerste dag nog nie weer 'n enkele skaap aan diefstal verloor nie, en my twee halsbande het hulself al seker 10 maal betaal. Al nadeel is jy moet cel comms in jou veld hê
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Hoe gemaak met 2-been Jakkalse?
Baie dankie vir die advies. Ek gaan beslis kyk na die opsies.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Hoe gemaak met 2-been Jakkalse?
Moet ook net noem, voor ek op Celmax besluit het, het ek twee keer vir Agri alert gebel, en twee keer het ek beloftes gekry dat 'n agent my sal terug bel. Ek wag nou nog. As dit hulle aanvanklikke diens is, wil ek nie weet hoe hulle na verkoops diens gaan wees nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.