Diens
- Andr? Gous
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Sun Nov 15, 2009 11:39 am
Diens
Ek is n bietjie ontevrede oor diens van n wapensmid in Bloem en wil hoor wat julle manne voorstel.Na baie lees en uitvind besluit ek om my 222.50 Bloem toe te vat vir n nuwe loop.Dit was die begin van Des 2010.Na n lang gesprek besluit ons op n Pacnor loop met n 14 twist.EK vind die prys uit en praat nog so n paar ander goed en se' dis reg.Ek besef egter dis einde van die jaar en nie veel sal grbeur nie.Ek bel die week om uit te vind hoe dit vorder en hoe lank dit nog kan neem.NEE word toe vir my gese' hulle wag nog vir n afskrif van my ID en geweer lisensie om aansoek te doen vir nuwe lisensie.Ek bedoel ek het 2 uur in die man se winkel spandeer om nou te hoor nadat Ek gebel het hulle het nog niks gedoen nie.is EK verkeerd om so n bietjie omgekrap te voel.As jy mos by n wapensmid kom vra hulle eerste wie het laaste aan die geweer gewerk en se' dan sjoeeee .................. Groete Andre Gous.
-
.220 Swift
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Sun Jan 17, 2010 8:36 pm
Re: Diens
Swak diens - period.