Wolf sal self die storie kom vertel.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/wolf/IMG-20140212-WA0018.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/wolf/IMG-20140213-WA0019.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/wolf/IMG-20140212-WA0020.jpg
Wolf se jakkalse
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Wolf se jakkalse
Goed, beter, 6millimeter!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wolf se jakkalse
wolf het n lekker jagtrokkie,hy moet net vir die kamera kyk 
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Wolf se jakkalse
Daai ou Nissan Trackers was baie goeie 4x4s!
Lekke ou bakkies gewees!
Lekke ou bakkies gewees!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Abrie Smit
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am
Re: Wolf se jakkalse
Wolf, ons wag nog vir die storie in groot afwagting.

- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Wolf se jakkalse
Ek wou ook graag die foto's sien; maar ek sien net 'n blokkie met 'n rooi "X Image" op my rekeneaar (dis nou daar waar die fotos moes wees) Hoe moet ek maak om die fotos te sien?
Help my in my onkunde asb!
Help my in my onkunde asb!
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.