Opsoek na lope vir 243 en 270

Post Reply
User avatar
Abrie Smit
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 90
Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am

Opsoek na lope vir 243 en 270

Post by Abrie Smit »

Middag manne. Ek weet nie of ek nou op die regte plek die vraag vra nie, maar help asb. Ek is opsoek na goeie nuwe lope vir 243 en 270. Dit moet goeie lope wees maar darem ook nie 'n arm en been kos nie. Kan julle voorstelle maak van wat en waar kan ek dit dan ook in die hande kry. Ek het 'n Kriege loop op my 270 en is baie tevrede.

Mooi dag

Abrie Smit
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Opsoek na lope vir 243 en 270

Post by Alwyn »

More Abrie.

Ek is nou nie sekker watter grein koeele jy in die 243 wil skiet nie so ek gan jou nie vertel van twist en al daai dinge nie..
Maar ek beveel aan dat jy vir Arens Guns kontak in Windhoek en vra vir n Walther Match Grade loop....
Weet nie wat so loop nou gan kos met die exchange rates....
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Opsoek na lope vir 243 en 270

Post by alecjohnson »

Ek gaan self walther lope koop vir my 243 en 300WM maar 300WM word 375H&H
Post Reply