Het 'n nuwe blik S355 Oopgemaak
Kaliber 9.3x62
Koeel PMP
Koeel gewig 286 gr
Maak Dop PMP
H2o dop 81.80
Slagdop PMP Magnum
Kruit S355 Lot (op die blik staan 008 10 2011 EXP 08 019)
TPL 84 mm
Magasyn kas Lengte 84 mm
Loop Lengte 600 mm
Lading Spoed 2398 fps
Ek het baie goeie groepe gekry net onder 'n duim op 100 m, ek het op advies 61 gr gelaai en dit het lyk goed
Dankie vir die hulp
Quickload vir my 9.3x62 Asseblief
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Quickload vir my 9.3x62 Asseblief
Ek het nie ni QL jou koel nie, ek sal kyk of ek 'n nuwe stel koels van pmp kan aflaai vir die doel.
Ek het toe besluit om te kroek met 'n Woodleigh weldcore 286gr .366 koel
met 61gr S355 in daai dopvolume kry ek 51554psi druk met 'n barreltime van 1.32milisec wat so 0.15milisec van nodespoed af is.
Dit was maar 'n poging vir nou kyk maar wat die ander ook se;)

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload vir my 9.3x62 Asseblief
Opmerking :-
Die dopvolume, veral vir PMP, lyk baie hoog synde die basis data van QL op 78gr is.
Ek het nie 'n 286gr PMP koeël in my databasis nie en het Hornady se 286gr gebruik. Dit behoort egter baie naby nodes van die PMP te wees.
Node 7 58,4gr = 2306vps
Node 6 62,6gr = 2454vps
Probeer om die spoed gegee te bereik.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Quickload vir my 9.3x62 Asseblief
Die Woodleigh roundnose is die naaste
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Quickload vir my 9.3x62 Asseblief
Baie dankie
Oom tripodmvr
Ek het weer gaan kyk sorry ek het 'n fout gemaak die regte een is
77.5 gr dopvolume
Almal net 'n vraag Die Cronograaf was so 4m van die loop af, sal dit 'n verskil in die spoed wat ek gekry het en die die spoed wat QL gebruik
Flip
Oom tripodmvr
Ek het weer gaan kyk sorry ek het 'n fout gemaak die regte een is
77.5 gr dopvolume
Almal net 'n vraag Die Cronograaf was so 4m van die loop af, sal dit 'n verskil in die spoed wat ek gekry het en die die spoed wat QL gebruik
Flip
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload vir my 9.3x62 Asseblief
Selfs met die verkeerde data en die verkeerde koeël is die verskille nie te groot en is die nuwe berekening as volg :-
58gr = 2287vps
62gr = 2436vps
58gr = 2287vps
62gr = 2436vps
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Quickload vir my 9.3x62 Asseblief
Dankie Oomtripodmvr wrote:Selfs met die verkeerde data en die verkeerde koeël is die verskille nie te groot en is die nuwe berekening as volg :-
58gr = 2287vps
62gr = 2436vps