Eerste keer alleen uit
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Eerste keer alleen uit
Middag alle goeie mense
Soos van julle weet het die jak jag my ook gebyt te danke aan Cobus Cobb.
Ek en SP het Vrydag aand uit gegaan. Op pad plaas toe het ons reen gekry en gedink dit gaan probleme veroorsaak.
Ons het by die hek gestop 6 uur en gewag dat die reen verby moet trek.
7 uur het ons die seil van die stoel af gehaal en ek het in die stoel geklim. Om 7:20 toe hang 2 jong jakke al. SP het 1 jakkie sleg agter langs geskiet wat vreeslik gekerm het. Omdat ek dit haat as 'n dier gekwes is sê ek vir die laaitie kry die .22 dat ons die jakkie kan gaan uit sort. Terwyl ons nog spook om lig te skyn en die laaitie uit die stoel klim verskyn daar nog 'n jakkie in die lig skynsel. Totale bokkerop die 223 was nie oorgehaal nie. Oorhaal lig en skiet en daar lê die jakkie op 20 meter.
Die grond eienaar het gesê ons kan die buurman help met ystervarke ook.
Ons het 2 uur op gepak toe daar weer druppels begin val het.
Ons het 5 jakke en 2 ystervarke gepiets. Die jakke was 4 jonges wat begin wissel het 2 reuns en 2 tewe. Die jak wat in gekom het lig toe met die gekweste een was 'n groot reun van so 2 jaar oud.
Dit was ons eerste aand uit op ons eie en ek dink ons rekening is ook nou oop vir vele meer.
Groete
Hennie
Ek kan ongelukkig nie nou fotos op sit nie die fotos is te groot.

- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Eerste keer alleen uit
geluk! mag daar nog baie val!
dit is net snaaks hoe gou dit daar donker word.
hier in die weste kan ek nou op die stadium nie voor 20H30 begin roep nie.

HOU HOM DAAI DIKTE
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Eerste keer alleen uit
Dankie Cassie
Die maan was weg en dit was goed bewolk gewees. Die weer en maan het mooi saam gespeel met die beplanning

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Eerste keer alleen uit
Mooi Hennie ou maat, annerdag hat jy self ingeroep en gepiets....nou is jy al op jou eie trok en eie toerusting, Geluk ook aan die jong mannetjie, sy rekening is nou ook oop.
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/kakke1_zpsd6b63286.jpg
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/kakke2_zpscff34dec.jpg
Hennie se klomp.....lekker nat sien ek..

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Eerste keer alleen uit
Dankie Cobus
Ja dit was lekker nat die reen het goed geval voor ons begin het.
Ons het plek plek maar diff lock gebruik.
Ek sal volgende keer die camera saam vat vir beter fotos.

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Eerste keer alleen uit
Mooi so Hennie en kie!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Abrie Smit
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Tue Oct 08, 2013 8:34 am
Re: Eerste keer alleen uit
Mooi manne. Niks so lekker as jou eerste jakkals op jou eie nie. Voorspoed vir vorentoe. Cassie, ja hier by ons in die suide van Namibia is die donkerword ook eers half nege rond. Ons grootste probleem is die wind. Elke aand omtrent suid teen tussen 20 en 30 k/h.
Mooi dag
Mooi dag
- Francois Hugo
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am
Re: Eerste keer alleen uit
Geluk Hennie,
Ek dink jy is ou "hooked forever" ,hoe so aan en doen die dinge reg en leer uit die ondervinding - ek meen 'n .223 patroon sou ook die joppie gedoen het om die jakkals vorentoe te help!!
Het self al probeer menslik wees en toe jakkals verloor/geleer eintlik dink ek.
Vlekkie stel nie terleur nie!!!
Moet met Cassie en Abrie saam die onderwerp hijack!! Die son sak eers diep laat heir by ons as mens julle tye so luister half nege kan man eers begin oorweeeg om te dink aan roep in die aand op die stadium, dan is 'n nag maar kort hier na 5uur smorrens toe!!.
Ek sien yr voorspel ek sal eers volgende week Donderdag kan probeer, het laas week teen my beterwete gegaan op die belofte van 'n 4m/s wind in die vroeg oggend maar het maar redelik druipstert tweede gekom in die wind 25km/uur plus vir dieres van die week!!!! - Jakalsjag tande getrek!!
Groete uit die Namakwaland!!!
Francois Hugo

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Eerste keer alleen uit
Hennie, baie geluk. Ek sien die spreekwoordelike gogga het jou gebyt. Bly om te sien met watse toewyding jy hierdie onderneming aanpak. Die leerkurwe wat voorle is vir baie manne genoeg om hulle te laat ontspoor. Ek dink egter, van wat ek hier lees dat moeilike tye jou veel eerder gaan aanvuur.
Dit is ook goedso, want jy het nou jou tande gesny in die maklike tyd. Moet dus nie ontmoedig word, so oor twee drie maande van nou af, wanneeer jy sommer aande op aande uitgaan met gees sukses nie.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Eerste keer alleen uit
Hennie baie netjies maat - lekker as hulle so lekker en mooi val
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Eerste keer alleen uit
Dankie aan almal
James Wilson iewers het iemand vir my gesê as jy uit die veld kom sonder 'n jak of kat te kon sien dan moet jy dit vat as 'n leer sessie waar het wat gebeur en dan is dit terug na die "drawing board"
Met die groot name op die forum sal daar altyd inligting en aansporing wees.
Dankie aan Cobus Cobb wat die gogga so lekker laat byt het. Ek laaik hom baie hy is vir my 'n goeie vriend.

- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Eerste keer alleen uit
Mooi man hoe jaloers raak ek nou maar een van die dae join ek ook daai garde.Die stoel is reg en nou vanaand het HennievS my gehelp met my ladings vir die 3006 en die 243, 110gr Sierra varmitters vir die 3006 en 58gr Vmaxe vir die 243