Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post Reply
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by MEERKAT »

Hallo

Iewers in Pretoria is 'n geweer winkel met die naam van Skerpknal. Weet iemand van so geweer winkel en moontlik hul kontak nommers en fisiese adres.

Dankie
MEERKAT
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by ROBBIE1 »

Meerkat hy is in ek dink mountan view area, weet hoe om daar te kom maar nie seker oor die uitbreiding nie.
Die tel no is 0123350546, jy kan met Pieter praat daar.
Ek het nou ge google, dis 71 Louis Trihardt str.

Hoop dit help.
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by MEERKAT »

Robbie

Baie dankie vir besonderhede, het hulle in die hande gekry, die forum is vinniger as Telkom se navrae!!!!!!

groetnis
MEERKAT
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by JAGTERSREG-JRM »

Meerkat


Pieter werk nie meer daar nie hy is nou by S&O jy sal moet hyoor wie nou daar is

Groete
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by NEGE3 »

Praat gerus met Dawie of Adri.
Hulle is op die hoek van Louis Trichardt en Burlington strate in Parktown.
Groete,
Koos de Beer
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by ROBBIE1 »

Is dit nou die nuwe eienaar self wat daar werk?

By watter SO is Pieter nou Kobus, hyt my altyd baie mooi gehelp.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2320
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by JAGTERSREG-JRM »

ROBBIE1 wrote:Is dit nou die nuwe eienaar self wat daar werk?

By watter SO is Pieter nou Kobus, hyt my altyd baie mooi gehelp.

Robbie ek het hom daar by Stfan hulle gesien so ruk terug as jy by onderste deur inloop aan die linkerkant (nie seker waste afdeling dit is nie vermoed wapensmit gedeelte)
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by NEGE3 »

ROBBIE1 wrote:Is dit nou die nuwe eienaar self wat daar werk?

By watter SO is Pieter nou Kobus, hyt my altyd baie mooi gehelp.
Dis hy en sy vrou wat nou die winkel bestuur.

Pieter werk by S&O in die wapensmid afdeling.
Groete,
Koos de Beer
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by ROBBIE1 »

Dankie vir die inligting, goed om te weet, hy het nog altyd vir my goeie werk gedoen.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by NEGE3 »

Robbie ek het nou al bietjie met Dawie en Adri besigheid gedoen en jy kan gerus gaan dagsê. Die plek het regtig soos dag by nag verander. Kyk sommer na Dawie se 50 kaliber jy sal dit geniet. Hy beplan ook om herlaai presse te installeer wat die ouens kan gebruik. Hulle moet net hulle matryse voorsien. Sal goed wees vir die beginners dan hoef hulle nie die groot kapitale uitgawe met een slag te betaal nie.
Groete,
Koos de Beer
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Skerpknal :Geweer winkel pretoria

Post by ROBBIE1 »

Ek sal verseker, dis lekker naby my, dankie Koos.
Post Reply