Llama Comanche III 4" in .357 MAG
- Tim - Karoo
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Jun 22, 2010 3:06 pm
Llama Comanche III 4" in .357 MAG
Het iemand dalk ondervinding met die Llama revolvers. Ek het na 'n gebruikte een gekyk. Ek soek na 'n handwapen vir selfverdediging.
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
they ok but not my first choice . rather look at s+w , ruger or taurus rollies if it's a rollie you want . 2nd hand handguns are cheap choose wisely .
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
Tim, ek kan deurmekaar wees met n ander naam maar ek is redelik seker dat daai rewolwers nie meer gemaak word nie, so jy gaan sukkel met parte.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
Kyk liewer na 'n goeie tweedehandse S&W (enige) / Ruger GP100 / Colt Python as jy 'n .357Mag wil koop. Jammer. Ek beantwoord nie jou vraag nieTim - Karoo wrote: Het iemand dalk ondervinding met die Llama revolvers. Ek het na 'n gebruikte een gekyk. Ek soek na 'n handwapen vir selfverdediging.
En ja. Dit gaan maar sukkel as drawapen. In en om die huis is 'n kort, 6-skoot haelgeweer beter en vir dra beslis 'n snubbie / pistool.
Net my 2c
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
Hein en maatsHein M. wrote: In en om die huis is 'n kort, 6-skoot haelgeweer beter ....
Onthou net, daai 7mm gooi net so lekker van die kamer af na die kombuis se kant toe. Net n lekker sterk traliehek nodig...
Sag slaap en veilig wees,
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
Tim,
ek sal ook saamstem met Ruger, Taurus of S&W.
As jy iets soek om baie te dra is die rollie nie die beste opsie nie, tensy jy na die kleiner 2" 357's toe gaan.
Ek sal egter vir elke dag dra ook eerder n pistool aanbeveel. Taurus se 40 24/7?
As jy hom net nou en dan gaan dra is die 4" of selfs 6" rewolwers lekker. Ek het n 6" Taurus 357 wat ek baie geniet. Hys egter n pyn in die g@t hier laat middag as jy hom nou al vanoggend aan jou heup gehang het.
Stefan,
die probleem met die 7mm is daai ceiling stof en die pleister werk na die tyd.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
Majuba,
Gee my ook bietjie raad dan.
- Ek soek 'n polymer pistool.
- Ek gaan hom gereeld dra.
- Hy gaan saam op jagtrips ook om genadeskote toe te dien.
- Hy moet ten minste 10+1 kan hou.
- Hammer/hammerless maak nie saak nie.
- Manual safety maak ook nie saak nie.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
Ek sal like van 'n .40 of .45, selfs 'n 10mm, my hande is redelik groot. Ek sal 10 teen 1 herlaai vir die pistool ja.
Goed, beter, 6millimeter!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
MKmajubaketie wrote: Kan jy jou vrou se gesig toemaak met jou midel finger bo op ha kop,amper in die midel van die bo-punt van ha skedel en jou gewrig net onder haar ken?
Daai hand-grootte toets van jou klink nie baie prakties nie. Met die verkeerde girl en bad timing sal jy die klap van jou lewe kry - met 'n klein handjie
Die 45 Glocks is regtig BAIE bulky om rond te dra. Ek sou - met die vereisdes wat jy genoem het - kyk na 'n S&W m&p in .40 kaliber.
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
jmb
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
Geno Majuba gee goeie raad. Los die 10mm. Ammo is baie skaars en duur. Die 40 is goeie opsie. Die S&W MP is 'n baie lekker pistool vir 'n goeie prys. Die h&K P30 is fantasties maar nogal duur. Ek persoonlik hou nie van die Glock nie suiwer weens sy "gripangle". As ek hom normaal vashou soos wat vir my gemaklik is skiet ek hoog.
Wat rewolwers aanbetref. Kry 'n Ruger GP100 in 375. As jy nie nuut wil koop probeer maar by Ruger bly. 'n Speed six of security six. Jy gaan nie maklik 'n python kry nie. Hulle word nie meer gemaak nie en is duur. Hulle benodig ook baie meer aandag as bv.'n Ruger. Dit is seker die mooiste rewolwer wat ooit gemaak is , maar hulle is nie vir almal nie.

Last edited by jmb on Fri Feb 11, 2011 9:33 pm, edited 1 time in total.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
tim-karoo
naands? van pitsmit af. ek het n CZ85 9mm pistool en ek kan jou een ding se ek dink persoonlik dis die " AK-47" van pistole. ek het al op die skietbaan hom opsetlik laat probeer stoor deur 6 magasyne direk na mekaar deur sy loop te jaag so vinnig as wat ek kon magasyne verander. die uiteinde was geen storing nie maar wel n pistool wat redelik "swaar" geraak het van hitte want hy was helwarm. so as jy na 6 magasyne nie jou aanvaller kon afweer nie het jy n LMG nodig wat vinniger en meer rondtes kan jaag na hom toe. ek dink dis n great pistool met min viterjasies en maklik hanteer en skoonmaak ek het al wel eenkeer n storing gehad en toe kom ek agter dis ekstra olie op sy slide wat dit veroorsaak het so hy wil droog geskiet word maar na n skiet sessie word hy deeglik skoongemaak maar net mooi droog gemaak ook want ek weet nou wat hom pla. ek het ook n taurus .357 magnum wat ek by my oorlede pa ge?rf het en hy skiet natuurlik die rook uit alles uit maar is natuurlik lomp en swaar. my oorlede pa het altyd gese jou pistool of rewolwer moet so groot ko?el h? dat as jy rakelings mis skiet moet die wind van die ko?el hom onderstebo ruk

die CZ is ook glad nie swaar om aan jou persoon te dra nie en my vrou hanteer hom ook met gemak want sy grip is nie te dik nie en hy is ook nie swaar nie. en bo alles is hy vrek akkuraat tot op 80m so op daai afstand en nader gaan ek enige iemand goed besig hou.
sterkte met jou keuse.
waar in die karoo bly jy ek is op uitenhage en jag baie in die steytlerville klipplaat en jansenville omgewing
lekker aand verder
pitsmit

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
nog n ding die CZ is glad nie so duur soos enige ander van die make wat genoem is nie. so die pistool en sy ammunisie is ewe bekostigbaar en hy skiet 16 skote sonder om te sukkel vinnig na mekaar so as jy dan nog nie bereik het wat jy moet nie het jy n probleem tensy jy nou regtig in n vuurgeveg betrokke is dan moet jy maar weer laai en aangaan.
die debat oor pistole en revolwers en die kalibers van beide is net so oud soos jaggewere en of jy nou n .270 .308 .30-06 7mm rem mag of wat ook al moet skiet. almal skiet dood.
kies n pistool wat lig is, 15+1 kan vat ( meeste van jou 9mm's) en bekostigbaar is .
met 16 skote in my CZ 9mm skiet ek enige iets net so dood soos die ou met die .40 .45 of .357 dit kos my net heelwat minder
en ek dra ligter
n CZ bly koning hy is nie mooi nie maar hy is aan jou kant en sal jou nie drop nie.
pitsmit
die debat oor pistole en revolwers en die kalibers van beide is net so oud soos jaggewere en of jy nou n .270 .308 .30-06 7mm rem mag of wat ook al moet skiet. almal skiet dood.
kies n pistool wat lig is, 15+1 kan vat ( meeste van jou 9mm's) en bekostigbaar is .
met 16 skote in my CZ 9mm skiet ek enige iets net so dood soos die ou met die .40 .45 of .357 dit kos my net heelwat minder
n CZ bly koning hy is nie mooi nie maar hy is aan jou kant en sal jou nie drop nie.
pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Llama Comanche III 4" in .357 MAG
piet skiet dis hoekom jy 16 rondtes het jy hou nie op na die eerste skoot nie. ek lei af jy is in die S A P nou die hele sap insluitende die taakmag dra 9mm so dit moet vir iets tel as die taakmag dit gebruik. ek self is in die SAP en ek het op 2 geleenthede saam met die taakmag gewerk by gyselaar dramas want ek werk by radio tegnies en ons het saam met hulle gewerk om die kommunikasie lyne tussen hulle en die gyselaar nemers te bewerkstellig en ook om afluister apparaat aan hulle te verskaf en ek het op albei geleenthede gesien wat n enkelskoot met n 9mm doen. jy moet jou wapen ken oefen oefen oefen en oefen tot jy jou wapen ken en as jy kan vir taktiese opleiding gaan sodat jy vertroud kan wees in enige situasie. ek dra my CZ met gemak en soos ek in n vorige post gese het my vrou hanteer hom ook met gemak. my seun van 10jr skiet met n bietjie hulp van my met hom so ook my dogter van 18jr op haar eie. as jy ordentlike semi wadcutters of holpunte skiet belowe ek jou sal niemand verder as twee tree stap na twee of drie goed geplaasde skote nie.
maar dit hang van die ou af wat die sneller trek wat weet wat hy doen of nie.
as jy n handwapen vir selfverdediging koop moet jy tog die ding leer gebruik of hoe.
tim-karoo sterkte met jou keuse