monster van n rondte!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: monster van n rondte!
Verwoestend!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: monster van n rondte!
eina, ek wil nie aan die verkeerde kant wees nie
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: monster van n rondte!
Maggies maar die die koëel lyk verwoestend. Sal graag die veldtoetse op werklike skietvoorvalle wil sien. Ek wonder of die owerhede nie die dra van hierdie rondtes gaan stop nie.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: monster van n rondte!
Ek twyfel baie sterk of die owerhede hom sal mag gebruik maar ek dink nie hy kwes maklik nie.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: monster van n rondte!
Goeie nuus is dat daar nie 'n gevaar is van loodvergiftiging nie.
Alhoewel ek dink nie die waaroor die een wat geskiet is sal kla nie
Alhoewel ek dink nie die waaroor die een wat geskiet is sal kla nie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: monster van n rondte!
Spekieries
Ek weet dokters het geweier om aan pasiente te werk wat met Winchester Black Talon/Ranger koeels geskiet is so ek glo hierdie gaan nog erger wees. Wonder hoe hierdie rondte sal voer oor die algemeen. Daai neus profiel lyk of hy dalk n probleemkind kan wees in sekere wapens. Glo ook nie dat die koeels gaan goedkoop wees nie.
Groetnis
Wouter

- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: monster van n rondte!
Wat die wets aspekte betref kan ek nie sien hoe die staat die gebruik van die ammunisie kan verbied sonder om aan wetgewing te karring nie.
Sal nie omgee om 'n paar te probeer op 'n wetpack nie.
Sal nie omgee om 'n paar te probeer op 'n wetpack nie.
Maak 'n verskil
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: monster van n rondte!
Werk baie op dieselfde beginsel as n mechanical broadhead behalwe dat hy opbreek
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: monster van n rondte!
Ek hoop maar as ek ooit my SD wapen in so situasie nodig kry, sal 'n dokter onnodig wees....Wouter Roets wrote:Spekieries
Ek weet dokters het geweier om aan pasiente te werk wat met Winchester Black Talon/Ranger koeels geskiet is so ek glo hierdie gaan nog erger wees.
Groetnis
Wouter
Aim small, miss small
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: monster van n rondte!
Wouter Roets wrote:Spekieries
Ek weet dokters het geweier om aan pasiente te werk wat met Winchester Black Talon/Ranger koeels geskiet is so ek glo hierdie gaan nog erger wees. Wonder hoe hierdie rondte sal voer oor die algemeen. Daai neus profiel lyk of hy dalk n probleemkind kan wees in sekere wapens. Glo ook nie dat die koeels gaan goedkoop wees nie.
Groetnis
Wouter
Wouter ek het self gewonder op "high rate of fire; double taps"ens
Hoe goed gaan hy voer
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: monster van n rondte!
Met so 'n ligte gewig koeël (95gr) wat dan nog verder opbreek wonder ek wat die koeël sal maak as dit eers deur 'n baadjie en ander klerasie moet penetreer voor hy sy eintlike doel bereik.
Dit lyk soos iets ontwerp deur 'n ou wat te veel TV kyk.
Dit lyk soos iets ontwerp deur 'n ou wat te veel TV kyk.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: monster van n rondte!
Ek sien hulle maak 'n haelgeweer slug ook. Sal graag wil sien wat maak hy deur 'n toe deur!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: monster van n rondte!
Yip, daai sal nogal interessant wees om te weet!THOMAST wrote:Met so 'n ligte gewig koeël (95gr) wat dan nog verder opbreek wonder ek wat die koeël sal maak as dit eers deur 'n baadjie en ander klerasie moet penetreer voor hy sy eintlike doel bereik.
Dit lyk soos iets ontwerp deur 'n ou wat te veel TV kyk.
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: monster van n rondte!
THOMAST wrote:Met so 'n ligte gewig koeël (95gr) wat dan nog verder opbreek wonder ek wat die koeël sal maak as dit eers deur 'n baadjie en ander klerasie moet penetreer voor hy sy eintlike doel bereik.
Dit lyk soos iets ontwerp deur 'n ou wat te veel TV kyk.
+1
Glo ook nie jy sal n man dadelik stop met daai koel nie.Hy gaan seker doodgaan maar ek dink hy gaan nog bq spartel as jy hom in die bors tref.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.