NB AANDAG VUURWAPENEIENAARS NB
-
projag
NB AANDAG VUURWAPENEIENAARS NB
Lees SAPD omsend
Last edited by projag on Sat Sep 19, 2009 12:06 pm, edited 1 time in total.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: NB AANDAG VUURWAPENEIENAARS NB
Projag
Die DFO hier by ons weet van die reling al vir seker 'n maand of twee. Hy het my vrou dit ges? toe sy ons permit gaan hernu het die vorige keer al.
Verstaan nie die idee daaragter nie. 'n Permit bly 'n permit en maak hulle werkslas en b?replek makliker.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: NB AANDAG VUURWAPENEIENAARS NB
Onvoorsiene Gevolge van Nuwe Wapen Wet
06 Apr 2009
[In English]
Die SAPD en dit CFR het nie die erns van die implikasies van die wergewing vir gewone burgers deurdink nie. As iemand ?n vuurwapen wil verkoop:
? moet die koper aansoek om ?n lisensie doen en die verkoper hoef nie om herlisensiering aansoek te doen nie
? hou die verkoper die vuurwapen met die ou lisensie totdat ?n nuwe lisensie uitgereik is en
? verval die lisensie wat ingevolge die ou wet uitgereik is op 30 Junie en indien die nuwe lisensie nie teen daardie datum uitgereik is nie:
? besit die verkoper die vuurwapen onwettig en
? moet die vuurwapen voor 30 Junie vir veilige bewaring aan die SAPD oorhandig word.
Sou die nuwe lisensie glad nie uitgereik word nie, word die vuurwapen aan die staat verbeurd verklaar.
Lede moet kennis daarvan neem dat as ?n vuurwapen vir veilige bewaring by ?n polisiestasie ingedien word, moet ?n formele kwitansie daarvoor bekom word. Sou die vuurwapen deur die SAPD verloor of beskadig word onderwyl dit in veilige bewaring gehou word, is daar ?n geldige eis teen die SAPD wat geld en tyd mag kos om te verhaal.
Feitlik alle stoorpermitte wat ingevolge die ou wet uitgereik is, verval op 30 Junie 2009, die datum waarop die ?ou lisensies? ook verval. Die enigste stoorpermitte wat nie verval nie, is die waarvoor die individu wat die vuurwapen besit vir ?n nuwe lisensie aansoek gedoen het en geskik verklaar is. Alle stoorpermitte wat aan handelaars uitgereik is, word herroep en verval op 30 Junie. Handelaars sal slegs toegelaat word om vuurwapens in voorraad te hou vir verkope or wat verkoop is op voorwaarde dat vuurwapenlisensies bekom word. Lede mag ?n handelaar nie versoek om vuurwapens vir hulle in veilige bewaring te hou nie.
Groot onsekerheid heers oor vuurwapens in boedels, wat slegs wettiglik deur die eksekuteur besit kan word.
Eenheidstandaarde vir geskiktheidsopleiding her van 1 Januarie 2008 af verander en opleiding wat van daardie datum af gedoen is, kan slegs erken word as dit in ooreenstemming met die nuwe eenheidstandaard gedoen is. Sou die opleiding voor 1 Januarie 2008 gedoen wees en die sertifikaat voor daardie datum uitgereik wees, sal die SAPD die ou eenheidstandaard aanvaar.
Waar ?n individu ingevolge die ou eenheidstandaard geskik verklaar is, sal hy waarskynlik die opleiding ingevolge die nuwe eenheidstandaard moet ondergaan of ten minste aanvullende olpleiding moet ondergaan om die nuwe eenheidstandaard vir die hernuwing van geskiktheid te haal.

Ek het hierdie op 'n ander forum gesteel
- laat jou dink !
A LITTLE GUN HISTORY
In 1929, the Soviet Union established gun control. From 1929 to 1953,
about 20 million dissidents, unable to defend themselves, were rounded
up and exterminated.
------------------------------
Germany established gun control in 1938 and from 1939 to 1945, a total
of 13 million Jews and others who were unable to defend themselves were
rounded up and exterminated.
------------------------------
China established gun control in 1935. From 1948 to 1952, 20 million
political dissidents, unable to defend themselves, were rounded up and
exterminated .
------------------------------
Guatemala established gun control in 1964. From 1964 to 1981, 100,000
Mayan Indians, unable to defend themselves, were rounded up and
exterminated.
------------------------------
Uganda established gun control in 1970. From 1971 to 1979, 300,000
Christians, unable to defend themselves, were rounded up and
exterminated.
------------------------------
Cambodia established gun control in 1956. From 1975 to 1977 , one
million educated people, unable to defend themselves, were rounded up
and exterminated.
-----------------------------
Defenseless people rounded up and exterminated in the 20th Century
because of gun control: 56 million.
------------------------------
It has now been 12 months since gun owners in Australia were forced by
new law to surrender 640,381 personal firearms to be destroyed by their
own Government, a program costing Australia taxpayers more than $500
million dollars. The first year results are now in:
List of 7 items:
Australia wide, homicides are up 3.2 percent.
Australia wide, assaults are up 8.6 percent.
Australia wide, armed robberies are up 44 percent (yes, 44 percent)!
In the state of Victoria alone, homicides with firearms are now up 300
percent. Note that while the law-abiding citizens turned them in, the
criminals did not, and criminals still possess their guns!
While figures over the previous 2 5 years showed a steady decrease in
armed robbery with firearms, this has changed drastically upward in the
past 12 months, since criminals now are guaranteed that their prey is
unarmed.
There has also been a dramatic increase in break-ins and assaults of the
ELDERLY.
Australian politicians are at a loss to explain how public safety has
decreased, after such monumental effort, and expense was expended in
successfully ridding Australian society of guns. The Australian
experience and the other historical facts above prove it.
You won't see this data on the US evening news, or hear politicians
disseminating this information.
Guns in the hands of honest citizens save lives and property and, yes,
gun control laws adversely affect only the law-abiding citizens.
Take note my fellow Americans, before it's too late!
The next time someone talks in favor of gun control, please remind them
of this history lesson.
With guns, we are 'citizens'. Without them, we are 'subjects'.
During WWII the Japanese decided not to invade America because they knew
most Americans were ARMED!
If you value your freedom, please spread this anti-gun control message
to all of your friends.
The purpose of fighting is to win. There is no possible victory in
defense. The sword is more important than the shield, and skill is more
important than either. The final weapon is the brain. All else is
supplemental.
SWITZERLAND ISSUES EVERY HOUSEHOLD WITH A GUN! SWITZERLAND'S GOVERNMENT
MAKES TRAINS EVERY ADULT THAT IS ISSUED WITH A RIFLE.
SWITZERLAND HAS THE LOWEST GUN RELATED CRIME RATE OF ANY CIVILIZED
COUNTRY IN THE WORLD!!!
Confirm these facts for yourself at:
http://en.wikipedia.org/wiki/Gun_pol...in_Switzerland
http://en.wikipedia.org/wiki/Gun_pol...n_South_Africa
Please be sure to read the paragraph under 'Gun Crime' at the end of
this same Wiki article.
IT'S A NO BRAINER! DON'T LET OUR GOVERNMENT WASTE MILLIONS OF OUR TAX
DOLLARS IN AN EFFORT TO MAKE ALL LAW ABIDING CITIZENS AN EASY TARGET

- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: NB AANDAG VUURWAPENEIENAARS NB
Ek weet nie hoe om die foto groter te kry nie, hoop julle kan sienDit laat mens nogal wonder hoe ver die wapenlesensies nog 'n mens sal dryf?
Groete
Daan
Last edited by namhunt on Fri Oct 30, 2009 9:40 am, edited 1 time in total.