Hi Almal
Ek gebruik tans QL maar daar is tans geen data beskikbaar vir Rhino punte nie. Ek het al vir die manne by Rhino gevra vir details maar het niks van hulle terug gehoor nie.
Het iemand dalk die data wat ek sal nodig he om n punt te skep op QL vir die 9.3mm 235gr?
Data vir Rhino op QL
-
GJP
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Thu Jun 06, 2013 4:44 pm
Data vir Rhino op QL
.22lr Brno
6.5 Creedmoor Howa
6mm Rem imp
3006 Browning
9.3x62 Mauser
12g Franchi
9mm CZ PO7
6.5 Creedmoor Howa
6mm Rem imp
3006 Browning
9.3x62 Mauser
12g Franchi
9mm CZ PO7
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Data vir Rhino op QL
My advies is, soek vir 'n soortgelyke koel in die QL databasis, dan skep vir jou 'n nuwe bullet file. Meet die dimensies van die Rhino koel en plaas dit daarin. Hierdie is dan 'n vertrek punt in jou lading ontwikkeling.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Data vir Rhino op QL
Dis min of meer wat ek vir my .375 gedoen het.
Wat stel julle manne voor moet mens gebruik vir die "Shot Start/Init Pressure" vir Rhino Koeels?
Groete
Wat stel julle manne voor moet mens gebruik vir die "Shot Start/Init Pressure" vir Rhino Koeels?
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Data vir Rhino op QL
Ek weet nie wat die lengte is nie, maar 'n baie veilige manier is om Shot Start Pres na 6527 te verhoog. Dit is soos vir 'n ou Barnes X met die soliede skag - die Rhino is soortgelyk. Die ladings behoort dan laer te bereken en gee 'n veiligheidsfaktor.
Ek sal die 235 Frontier HP gebruik om aan te pas. Dink sy vorm is soortgelyk aan die Rhino.
Ek sal die 235 Frontier HP gebruik om aan te pas. Dink sy vorm is soortgelyk aan die Rhino.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
GJP
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Thu Jun 06, 2013 4:44 pm
Re: Data vir Rhino op QL
Danie vir die idees, sal dit n go gee!
.22lr Brno
6.5 Creedmoor Howa
6mm Rem imp
3006 Browning
9.3x62 Mauser
12g Franchi
9mm CZ PO7
6.5 Creedmoor Howa
6mm Rem imp
3006 Browning
9.3x62 Mauser
12g Franchi
9mm CZ PO7
