Ek kom groet net en stel net myself gou voor...
Ek is afkomstig van die Vaal driehoek area af en bly pretty much al my hele lewe hier rond.
Ek geniet skiet aktiwiteite en jag,sowel as visvang. Ek skiet huidiglik met 'n Sako Trg22 en 'n Tikka m695 allweather stainless, sowel as 'n Theoben Rapid pcp airgun
In kort is ek maar n groot fan van die buitelewe en probeer meeste van my vrye tyd ook daar te spandeer.
Ek is al 'n paar jaar lid op die forum waar ek maar so stil-stil die manne se posts lees...Ek sien uit na my tyd hier saam met julle, hoop om nuwe vriende te maak, ervarings en stories te deel en sommer in die proses verder 'n paar nuwe dinge te leer.
Groete
Marko
Goeiedag almal
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Goeiedag almal
Now that you have finally taken the dive, I am sure that you will enjoy participating here on the forum, welcome.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Goeiedag almal
Hallo Marko,
Baie welkom hier op die forum. Nou kan jy lekker saam meedoen aan die gesprekke.
Groete,
JHN
Baie welkom hier op die forum. Nou kan jy lekker saam meedoen aan die gesprekke.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Goeiedag almal
Marko, jy is darm bitter stil. Ek sien jy het al 2011 aangesluit.
Nou maar baie welkom. Jy sal moet ooploop vir die lang tyd wat jy so stil was.
Groete
KK
Nou maar baie welkom. Jy sal moet ooploop vir die lang tyd wat jy so stil was.
Groete
KK
- Naas1
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Re: Goeiedag almal
Baie welkom Marko
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Goeiedag almal
Welkom Marko
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Goeiedag almal
enjoy!
