Neil is volgende Donderdag 16 Jan om 09h00 in Smithfield by Gholfklub---koste is R50.
Kontak Gerrie vd Walt by 0823884061 as jy belangstel.
NWKV dra kostes en as julle hom in enige plek van die land wil kry doen dit-Taffie reken Neil is 'n moet!
Henry
Niel Viljoen
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Niel Viljoen
Manne
Niel is n moet, en en Louis 102 het uit NAM uit Springbok toe gery om hom te gaan luister, hy weet wat hy van praat.......
Mooi loop
Francois
Niel is n moet, en en Louis 102 het uit NAM uit Springbok toe gery om hom te gaan luister, hy weet wat hy van praat.......
Mooi loop
Francois
- ruger
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Re: Niel Viljoen
Hy ken jakkals se streke! Uitstekende lesing van hom bygewoon
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Niel Viljoen
Pam, stuur vir my 'n e-mail dan sal ek daarop reageer. juanve@daff.gov.za Dalk kan ek help dat jy 'n kursus van Niel bywoon.
Juan
Juan
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Niel Viljoen
Die man ken sy storie, was verlede naweek by sy kursus in Bloemfontein, baie geleer.