Goeie dag Almal,
Ek is Junior Botha tans in Pretoria en Johannesburg, ek kyk al geruime tyd na al die forum en het uiteindelik daarby uitgekom om nou aan te sluit.
Ek geniet die besprekings baie en vind dit baie leersaam, dankie vir al die raad wat gegee word.
Nuwe Lid
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Botha.
Geniet die forum. Waar jag jy gewoonlik?
Geniet die forum. Waar jag jy gewoonlik?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Botha, geniet dit hier!
- Naas1
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom hier by ons Junior
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Junior, met wat jag jy? Geniet ons forum!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Nuwe Lid
http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/wave-smiley.gif?1292867696 welkom Botha, hoop jy geniet dit hier