Haelgeweer Korrelmaker (Shotmaker) gesoek
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Haelgeweer Korrelmaker (Shotmaker) gesoek
Ek sal graag wil hoor waar kan ek begin soek of 'n paar pryse kan kry vir 'n haelgeweer korrelmaker (shotmaker) - verskoon as my afrikaanse terme verkeerd is.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Haelgeweer Korrelmaker (Shotmaker) gesoek
Jam. Kyk bietjie op Guntree of Junkmail - ekt gesien iemand adverteer daar
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Haelgeweer Korrelmaker (Shotmaker) gesoek
voer in van die vsa THE BETTER shotmaker
google dit
google dit
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: Haelgeweer Korrelmaker (Shotmaker) gesoek
Jy moet net in gedagte hou dat dit nie juis moontlik is om hael groter as nommer vier te maak daarmee nie. Vir kleiduif en sulkes, 7, 9, ens. is dit uitstekend.
Dis ook nie moeilik om self te maak nie. Ek het al 'n eenvoudige een gemaak net uit plaat, verwarm met 'n blaaslamp, en elektriese een uit dikker metaal. Die gaatjies vir kleiduif hael is sowat 0.8mm.
Dis al jare gelede. Vra rond, op die forum sal seker manne wees wat jou kan planne gee om te maak.
Groete
Johan Smit
Dis ook nie moeilik om self te maak nie. Ek het al 'n eenvoudige een gemaak net uit plaat, verwarm met 'n blaaslamp, en elektriese een uit dikker metaal. Die gaatjies vir kleiduif hael is sowat 0.8mm.
Dis al jare gelede. Vra rond, op die forum sal seker manne wees wat jou kan planne gee om te maak.
Groete
Johan Smit
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Haelgeweer Korrelmaker (Shotmaker) gesoek
Dankie vir die insette, die vraag is nou, wie het planne of fotos vir die bou van jou eie shotmaker??
-
Dawid Coetzer
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Aug 11, 2014 3:46 pm
Re: Haelgeweer Korrelmaker (Shotmaker) gesoek
Jamalley,ek sien die post is wel baie oud en als, het jy al reg gekom? Ek maak sukle goed, jy kan my kontak op 0827887684.