Gesoek Remington .22 model# 511 magasyn
Posted: Sat Jan 04, 2014 8:47 am
Ek is opsoek na n magasyn vir my erfstuk Remington .22 model# 511 wat ek by my oupa geerf het jare gelede die geweer het n 10 skoot magasyn gehaad maar was nie n Remington magasyn en het verlore geraak. Ek sal graag hier in Suid Afrika n 6 skoot magasyn wil opspoor, as enige iemand my kan help sal ek dit baie wardeer.