Gesoek Remington .22 model# 511 magasyn
-
Adriaan5
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Jan 04, 2014 8:22 am
Gesoek Remington .22 model# 511 magasyn
Ek is opsoek na n magasyn vir my erfstuk Remington .22 model# 511 wat ek by my oupa geerf het jare gelede die geweer het n 10 skoot magasyn gehaad maar was nie n Remington magasyn en het verlore geraak. Ek sal graag hier in Suid Afrika n 6 skoot magasyn wil opspoor, as enige iemand my kan help sal ek dit baie wardeer.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Gesoek Remington .22 model# 511 magasyn
Het jy K-mag probeer?
-
Adriaan5
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Jan 04, 2014 8:22 am
Re: Gesoek Remington .22 model# 511 magasyn
Nee nog nie sal nou daar probeer dankie

