geweerkluis
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
geweerkluis
manne ek wil hoor wat mens kan betaal vir n 2de handse 7geweer kluis.ek weet nie watse maak dit is nie.hoor graag van julle
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: geweerkluis
Middag Johans
Hang af van n paar dinge....
Ma ek sal se so R1500-00 tot R2000-00
Net my 5c
Hang af van n paar dinge....
Ma ek sal se so R1500-00 tot R2000-00
Net my 5c
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: geweerkluis
n nuwe 10geweer kos tussen 4 en 5 duisend as ek dit nie mis het nie?
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: geweerkluis
Johan dit is korrek Nuwe kluise is heelwat duurder as 2de handse kluise.
Maar Ek sal nie meer as R3000 betaal vir die 2de handse 7 geweer kluis nie. En dit hang ook af van sekere faktore.
Maar Ek sal nie meer as R3000 betaal vir die 2de handse 7 geweer kluis nie. En dit hang ook af van sekere faktore.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.