Probleem diere

Post Reply
Vlooi1996
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm

Probleem diere

Post by Vlooi1996 »

Ek wil graag probleem diere uitskiet. Enige iets van bobbejane tot bosvarke.
PM as jy 'n probleempie het
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Probleem diere

Post by visstok »

Vlooi

Watse metodes gaan jy gebruik om die probleem diere te help beheer?

Groete Alex
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Probleem diere

Post by Cobus(Cobb) »

Waar woon jy? waar jag jy??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Probleem diere

Post by Mac »

Nee wat,

Al 3 die man se posts was op oujaarsaand, nog nooit weer gesien nie, wonder wat het daardie aand gebeur?
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Probleem diere

Post by visstok »

Oom Mac

Hy was seker maar bietjie braaf en reg vir die probleem diere daai aand!

Groete Alex
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Probleem diere

Post by NicoSmit »

klasifiseer 'n mens jou skoonma as pronleem diere? vra maar net
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Probleem diere

Post by visstok »

Nico

Dit hang maar af, meeste glo ek is maar moet se myne is nog nie, hoop dit bly so!

Groete Alex
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Probleem diere

Post by Dweetster »

Waar is nie vlooi probleem?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Probleem diere

Post by tripodmvr »

Vlooi is nog nie weer uit die kooi?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Probleem diere

Post by Mac »

Wonder of hy weet hy het geregisteer?
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Probleem diere

Post by Capt. Yoda »

Kan jy springhaasrotte skiet?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Vlooi1996
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm

Re: Probleem diere

Post by Vlooi1996 »

Hallo Manne

Ekskuus ek is nou weer online. My foon het bietjie skade gehad toe verloor ek my login details.. Ons het so bietjie moeilike tyd gehad in die familie... 2 mense baie na aan my oorlede.

Alex(visstok) om jou vraag te antwoord, dit hang maar af wat die probleemdier is, maar meestal in die aand met die spotlight of voorsit. My gewere het silencers


Cobus (cobb) om jou vraag te antwoord. Ek woon in Pretoria. Ek jag al vandat ek 6 is op ons plaas buite Naboomspruit maar ons het onlangs die plaas verloor deur i grondeis. So dis hoekom ek nou jagplek soek.

Groete en jammer vir die laaaaang wag op die reply..
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 843
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Probleem diere

Post by Dawie Malan »

Vlooi

Hoe verloor jy 'n plaas met 'n grondeis? Het die regering jou dan nie uitbetaal om 'n ander een te koop nie?

Hoor graag van jou?

Groete

Dawie
Post Reply