Vliee
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Vliee
Naandse almal.
Eerstens geseende kersfees aan julle almal en n voorspoedige nuwe jaar.
Ek sit op die oomblik in een van die grootste vliee plae wat ek nog beleef het. Die vliee plak is al voos geslaan, en die Doom spuit daar gelaat. Dit voel elk geval daai goed doen my meer skade doen as die verdomde vliee.
Wat werk regtig vir die goed? Ekt al daai sakkies met lokaas gehang, maar dit lok net brommers. Ek soek iets dodelik wat werk asseblief. Enige voorstelle sal waardeur word.
Vriendelike kersgroete
Eerstens geseende kersfees aan julle almal en n voorspoedige nuwe jaar.
Ek sit op die oomblik in een van die grootste vliee plae wat ek nog beleef het. Die vliee plak is al voos geslaan, en die Doom spuit daar gelaat. Dit voel elk geval daai goed doen my meer skade doen as die verdomde vliee.
Wat werk regtig vir die goed? Ekt al daai sakkies met lokaas gehang, maar dit lok net brommers. Ek soek iets dodelik wat werk asseblief. Enige voorstelle sal waardeur word.
Vriendelike kersgroete
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Vliee
Wou dieselfde voorgestel het. Daai goed werk en ook Dazzel NF. Ek spuit dit op die sif deure en vensters.Kalahari wrote:Spuit Fendona6sc in en om die huis, orals, letterlik, nie skadelik vir jou as mens nie en ook geen reuk nie.
Help sommer vir muskiete ook en als wat kom sit en loop oor die fendona. Dit is 'n effekto produk.
Heinz
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Vliee
Fendona werk uitstekend maar is uiters giftig! Ek het dit ook gebruik voor ek kinders gehad het maar gebruik nou eerder 'n sagter produk met die naam Icon. Al wat nou gebeur is dat ek dit effens meer gereeld moet spuit. Buite gebruik ek egter steeds Fendona.
Onthou ook om jou ceilings te spuit want dit is waar die vliee meeste van die tyd slaap.
Hoop dit help!
Groetnis,
Frikkie
Onthou ook om jou ceilings te spuit want dit is waar die vliee meeste van die tyd slaap.
Hoop dit help!
Groetnis,
Frikkie
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Vliee
Baie dankie julle, sal bietjie gaan kry. Ekt fendona laas gekoop op stilbaai, dit het die sandvlooie daar goed pak gegee.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Vliee
Baie dankie stefan, sal bietjie kyk vir dit. Ekt so 2 ure terug fendona gespuit. Binne, buite en letterlik als tussen in. Sien net so hier en daar n vlieg wat nog besig is om te dood.
Baie dankie julle.
Baie dankie julle.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Vliee
ekt sommer supermatrien en fendona gemeng,help vir 2dae dan is daar weer net soveel goggas.ekt gehoor dazzel werkStefan764 wrote:Sippematrien (spelling??) werk net so goed. Spuit om hele huis, kakkerlakke, vliee, muskiete enage deng, hy dood
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Vliee
Sipamatrien werk baie goed vir miere. Ek gebruik gewoonlik so 20ml op 5 liter water vir buitekant om die huis.Stefan764 wrote:Sippematrien (spelling??) werk net so goed. Spuit om hele huis, kakkerlakke, vliee, muskiete enage deng, hy dood
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Vliee
Albei is peretroide. Doen dieselfde werk en het dieselfde werking op insekte. Dit help nie om 10 soorte peretroides saam te gooi nie, die werk nie beter, behalwe vir die dosis wat gesamentlik verhoog word. Doen meer skade as goed. Wissel eerder af met ander aktiewe bestandele.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Vliee
Fendona (alfa-sipermetrien) het 'n langer nawerking as sipermetrien en is bedoel om insekte soos vliee, muskiete, kakkerlakke vlooie,ens vir verlengde periodes te bestry. Sipermetrien het 'n kort nawerking en is nie so veilig vir menslike gebruik nie. As dit reen, spuit jy weer. Fendona dink ek het vier tot twaalf weke nawerking afhangend van aanwending en is geregistreerd vir huishoudelike gebruik en menslike gebruik. Gaan die etikette na voor aanwending. Fendona se etiket: http://www.pestcontrol.basf.co.za/agrop ... ONA_61.pdf
Groete,
JHN
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Vliee
Probeer bietjie Agita. Ek kroek so bietjie met die aanwending. Hulle se jy moet dit met 40 ml louwarm water meng en as 'n verf gebruik. Ek meng een tub met 250 ml water en spuit dit met 'n spuitkannetjie.
As jy nie mure en vensters wil vuil maak nie, kan jy dit as 'n verf(40 ml water per tub) op 'n stuk wit harde pastiek/Perspex aanwend en aan die dak hang.
Agita het 'n "attractant" in en lok alle vliee na die gif toe.
Hier by ons melkstal is absoluut geen vliee nie, danksy Agita.
As jy nie mure en vensters wil vuil maak nie, kan jy dit as 'n verf(40 ml water per tub) op 'n stuk wit harde pastiek/Perspex aanwend en aan die dak hang.
Agita het 'n "attractant" in en lok alle vliee na die gif toe.
Hier by ons melkstal is absoluut geen vliee nie, danksy Agita.
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Vliee
Ekt R450 vir 500ml betaal by ons koperasie. Dis nou al 2 dae sonder vliee in die huis. Moet ook byvoeg dat daar nogal groot reen intussen geval het, maar dit werk nog buite. Selfs op die stoep is daar niks nie. Drom is ook skoon.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e