GROOT SKRIK

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

GROOT SKRIK

Post by WOLF »

Gaan roep verlede week by klient.Stuur werker om remote uit te sit.Na roepsessie,niks gekry, stuur weer werker om remote te gaan haal,ek "PROGRAM" vir ELSNEUS en toe hy so paar meter van die bakkie is sit ek vir elsneus aan.Werker gooi amper die remote weg en hy skree O! F@&K baas hiers hy en raak aan die hardloop na die bakkie met oe so groot soos pierings.Ek en klient het ons amper dood gelag.

WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: GROOT SKRIK

Post by Raven »

Wolf,

Van my plaaswerkers het ook al so bek opgesit en gehardloop as hulle nie die roeper kry en ek daai FX3 aansit om hom in die regte rigting in te stuur, dan storm hy sommer vinnig terug bakkie toe sonder die roeper  ;D

Snaaks genoeg dis die oomblik wat 'n plaaswerker die vinnigste reageer en kan hardloop.

P.s. Het jy al gesien hoe vinnig klim hulle draad as 'n brahmaan koei omdraai in die krale en so bietjie blaas in sy rigting  ;D  ;D

Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: GROOT SKRIK

Post by molopohunter »

;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Die brahman ding het ek al beleef, maar daai foxpro het nou eers n ding wat probeer moet word...
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
Post Reply