In die gesprek oor brandspoed het n paar interessante dinge sy kop uitgesteek en my laat begin wonder of ek nie S321 in pleks van S335 in my 458 Lott moet begin gebruik nie. Een van die dinge wat my pla is dat ek met S335(75gr) n spoed van 2200ft/sek kry en my naforsing dui dat ek met redelike hoe druk sit. Die stelling is gemaak dat balkryt nie noodwendig meer vatbaar vir hoer temperature as dubbelbaiskryt is, dit is iets wat heeltemal in druis teenoor wat ek tot nou toe geleer het. Die Lott sit nie met dieselfde probleme as die 458 Winchester se kompakteringsprobleme nie so daardie negatiewe deel van balkryt behoort nie n probleem te wees nie. Aangesien ek baie patrone op n slag laai en dit soms n rukie kan staan voordat dit gebruik word is ek wel n bietjie versigtig.
My vermoede dat balkryt n bietjie meer vatbaar kan wees vir die ontbrandingstemperatuur van die ontsteker veroorsaak ook kommer.
Ek sal graag julle insette en ondervinding wil hoor in die verband.
Groete
Wouter
Watter kryt nou vir 458 Lott?
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Watter kryt nou vir 458 Lott?
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Watter kryt nou vir 458 Lott?
Wouter
Ek plaas vir jou my ondervinding met S321 in die Lott, dit is nou wel in engels, maar ek moes dit destyds vir iemand stuur by Barnes.
Jy sal sien dat dit nou wel Barnes punte was - en hulle is BAIE lank, so dop spasie is 'n probleem, ek kon hulle later darem ver uit laai omdat die CZ se kas en kamer hulle kan vat
Ek moet net gou byvoeg dat daar wel so hier en daar 'n ou is wat ek weet wat S321 gebruik.
Ek kon ook seker meer met S321 probeer het, maar hy kry te gou warm en reageer dan onvoorspelbaar.
Vir die Barnes het ek op die ou ent met S335 goeie resultate gekry.
"New Factory CZ 550 ? 458 Lott ? 24? Barrel
23-03-2007 ? With OTTO
Powder ? Somchem S 321
Primer ? CCI 250 (magnum)
Cases - Bertram new properly formed
Bullet ? Barnes 500 gr TSX (triple-shock)- These are very long bullets and we seated them on last band
73.o gr 2036 fps
75.o gr 2100 fps
76.o gr 2130 fps ? little bit of pressure bolt not easy to open
Settled on 75.o gr load
I then tried to use a CCI 200 primer with S321
75.o gr 2094 fps ? a lot of pressure! Belt expanded ? not recommended!
Bullet ? Barnes 500gr Banded Solid ? seated on last band
72.o gr 2050 fps
74.o gr 2074 fps
75.o gr 2130 fps
76.5 gr 2170 fps ? bit of pressure bolt not easy to open
77.5 gr 2178 fps ? bit of pressure bolt not easy to open
Settled on 75.o gr load
OVERALL NOTE ? I am not happy with these loads as they could experience pressure problems in Tanzania for example, seems that all loads are compressed.
Although I seated these on last band, which I think was a mistake, I do not like the S321 powder.

Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter kryt nou vir 458 Lott?
Afriventure
Dankie vir daardie informasie. My geweer het ook n magesynkas en aksie wat ontwerp is vir die 416 Rigby, so spasie is nie n probleem nie. Die Rhino's het net een krimpgroef so ek kan hom nie werklik verder uitlaai nie. Het jy al van enige iemand gehoor wat duplex ladings probeer het. As ons net n poeier gehad het wat se brandspoed tussen S335 en S355 dink ek dit sou mooi met die Lott geloop het. Ek het n klomp Hornady 480gr DSG en DSX koeels gekoop en gaan my volgende ladings op hulle basseer. Het ook n klomp Spartan 450gr maar voel hulle is dalk n bietjie te lig. Het jy enige ondervinding met bogenoemde?
Groete
Wout
Dankie vir daardie informasie. My geweer het ook n magesynkas en aksie wat ontwerp is vir die 416 Rigby, so spasie is nie n probleem nie. Die Rhino's het net een krimpgroef so ek kan hom nie werklik verder uitlaai nie. Het jy al van enige iemand gehoor wat duplex ladings probeer het. As ons net n poeier gehad het wat se brandspoed tussen S335 en S355 dink ek dit sou mooi met die Lott geloop het. Ek het n klomp Hornady 480gr DSG en DSX koeels gekoop en gaan my volgende ladings op hulle basseer. Het ook n klomp Spartan 450gr maar voel hulle is dalk n bietjie te lig. Het jy enige ondervinding met bogenoemde?
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Watter kryt nou vir 458 Lott?
Wouter
Ja ek ken iemand goed wat duplex ladings gebruik en goed ken. Oom Kassie Kasselman by Inyathi sporting supplies, sy nommer 012 7512216 (hy is werklik 'n kenner)
bel hom gerus hy help altyd graag.
Ek het ongelukkig geen ondervinding van die Spatans nie, maar die Hornady's behoort mooi te loop.
Groete
Johan
Ja ek ken iemand goed wat duplex ladings gebruik en goed ken. Oom Kassie Kasselman by Inyathi sporting supplies, sy nommer 012 7512216 (hy is werklik 'n kenner)
bel hom gerus hy help altyd graag.
Ek het ongelukkig geen ondervinding van die Spatans nie, maar die Hornady's behoort mooi te loop.
Groete
Johan
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Watter kryt nou vir 458 Lott?
Dankie Johan
Ek het al vir oom Kassie ontmoet. Ek sal hom more n luitjie gee.