6.5x55 drukvlakke

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

6.5x55 drukvlakke

Post by DawieKotze »

Ek weet dat QL die SAAMI specs moet gebruik vir die maks drukvlak omdat daar baie ou 6.5'e daar buite is. Op die oomblik is dit 55114 psi.

Maar wat sal die maks drukvlak wees op die nuwe gewere soos bv in my geval, die CZ.

Weet iemand van so 'n site waar mens kan gaan soek?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by DawieKotze »

Ek kry hierdie op Wikipedia. Kan mens dit glo?

All Swedish Mauser bolt actions were proof tested with a single 6.5×55mm proof round developing approximately 455 MPa (65,992 psi) piezo pressure (55,000 CUP).
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Jean Marais »

Dawie, wat sê die vervaardigers?
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by DawieKotze »

As ek kan kry dat die "link" na hulle kontak besonderhede op hulle website werk, sal ek hulle vra. Formalito is ook clueless.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Pvdw »

Dawie ek het ook die vraag gevra. Van die3 kundige manne hier het my verseker dat 60000psi in orde is.

Die ontwerp van die dop en als wat daarmee saam gaan maak dat die nuwe beter kwaliteit aksies die druk op 60000 sal kan hanteer. Dis egter die maks!!

Ek het weer gesien dat meeste van my nodes lê in die orde van die 52-55000psi. Ek neuk nou nie eers meer met ladings wat mik na 60000psi nie.

Ek sal bly wees as jy net vir gemoedsrus die feit elders ook kan bevestig.

Wat die proof op 65000 behels is ek seker dis waar. Alle kalibers word redelik hoër geproef as gebruiks druk.

Peet
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Andrew Leigh »

As jy QL het werk dit uit van my ladings, hier is twee ladings van my CZ. Daar was tekens van druk op die 130gr. lading, die primers was effense plat geskiet maar nie erg. Hulle praat van 60 000psi volgens artikle wat ek gelees het.

Ek het 130gr Accubonds gelaai; (Die manne in die VSA sttot die 130's teen 2 900) ek dink hierdie lading is warm)
Remington doppe 56.6gr. H20
CCI200 primers
45.7gr. S365
TPL van 78.5mm wat a jump van 0.6mm gegee het
2 850fps

Ek het 140gr Sierra Game Kings gelaai;
Remington doppe
CCI200 primers
42.0gr. S365
TPL van 78.8mm wat a jump van 1.8mm gegee het
2 575fps
Last edited by Andrew Leigh on Fri Dec 06, 2013 2:51 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Pvdw »

Andrew daai eerst lading van jou staan maar op 54300psi
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Andrew Leigh »

Maar mak, ek het gedog dat dit warmer was eish, maar teen 2 859fps was die groupeerings maar swak. Die tweede lading gee 15mm groupeerings gereeld.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Pvdw »

2De een staan op 43200psi
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Pvdw »

maar teen 2 859fps was die groupeerings maar swak
Ek sukkel ook met groeppe met die warmer ladings. Ek vermoed die 6.5's hou van die matiger ladings. Lees bietjie als op[ die forum wat handel oor die herlaai van die 6.5 en jy sal metk dat meeste ladings is 45gr en ligter met so 42-44 aan die orde van die dag.

Enkele ladings van meet as 46 is hier bespreek.

Peet
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Andrew Leigh »

Ek laai soos n meisiekind, moet liewerste my RCBS in pienk oorverf.

Ek wag vir QL, ek wag nou al maande. Maar oor die algemeen laai ek maar swaarder and stadiger, persoonlike voorkeur.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Pvdw »

Andrew sien oms jou by Vryhed volgende jaar??
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by DawieKotze »

Pvdw - wat is jou Burning Rate Factor vir die 365 en watter lot gebruik jy? My QL voorspel 54034 psi.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Andrew Leigh »

Ek skiet 0.6MOA met al drie van hierdie ladings;

120gr. Prohunters 45.4gr. S365 (2 875 fps)
130gr. Accubonds 42.8gr. S365 (2 680 fps) my jag lading.
140gr. Gamekings 42.0gr. S365 (2 575 fps) die skiet maar the lekkerste.

Hierdie ladings was alles met 064 11 2011
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Andrew Leigh »

Pvdw wrote:Andrew sien oms jou by Vryhed volgende jaar??
Wat gaan gebeur, wat het ek gemis?
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Pvdw »

Lot 69 was 0.4223 en lot 71 is nou 0.4400 nes QL hom aangee.

Ek het rond gevra daaroor en die algemene gevoel is dat die lang jump die dopkapasiteit vergroot en dus van die drukke.

Peet
Last edited by Pvdw on Fri Dec 06, 2013 3:14 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Pvdw »

Wat gaan gebeur, wat het ek gemis?
Wat??? Waar was jy?? :): :): :o

Ons reël 'n 6.5X55 jag in Vryheid vroeg volgende jaar. Lees die 6.5 bende draad!!! Dadelik!!! ;D
User avatar
Andrew Leigh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 439
Joined: Sat Jun 30, 2012 4:29 am

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Andrew Leigh »

Eish, ek maak dadelik so :-[
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by Jean Marais »

Hallo Dawie

Het jy al die 2 atrikels raakgelees?

http://www.realguns.com/articles/493.htm
http://www.ballisticstudies.com/Knowled ... .5x55.html

Lyk my die SAAMI spec maak hoofsaaklik voorsiening vir militêre issue om veilig te bly. As herlaaier kan jy heelwat meer bereik.

Hoop hier's iets wat jy kan gebruik.

Groete
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6.5x55 drukvlakke

Post by tripodmvr »

Moderne gewere kan veilig tot by 60 000psi gebruik word. Hier is drukke van oor die 70 000psi wat ek al op QL bereken het en waar die manne nog nie druktekens sien nie.

Afhangende van looplengte sal drukke van 50-55K my gelukkiger maak, maar met sekere lengtes werk die 60K drukke in sommige gewere en akkuraatheid is puik. My P14 7x64 hou van 139gr GMX teen 3100vps wat by 60K is en skiet baie mooi daarmee.

"Gesonde" drukvlakke sorg vir behoorlike dopseëling en goeie akkuraatheid. Ek sou daarna streef.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply